Vandeesweek ontwaak Gys Swarts ná twee weke uit sy koma en die vraag op almal se lippe is: “Wie het dit aan jou gedoen?”
Alles vir die sleutelwoord "kykNET"
Sepiegids: Kommer oor Gys se geheue in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ moet Steve inspring wanneer ʼn pasiënt inmekaarsak ná ʼn gesigoorplanting, en in ‘Arendsvlei’ kry Eva en Tanner se avontuur ’n donker, gevaarlike kinkel.
Woelwater op pad vir gewilde BSV-paartjie
Sanel vertel dat Willem spot en sê dit was nou “Boer soek ʼn baba” vir dié paartjie, wat op 15 Mei hul tweede huweliksherdenking gaan vier.
‘Binnelanders’-akteur praat oor ernstige mensehandel-storielyn
“Ek besef kykers wil graag ʼn bietjie van realiteit ontsnap wanneer hulle sepies kyk, maar kyk hoe maklik word gewone, desperate mense geflous met die belofte van ʼn goeie werksgeleentheid.”
RHOWL: Karen wys naels in die wildtuin, Candice raak tranerig oor werksdruk
“Jy het geen idee waardeur ek tans gaan en onder watse druk ek is nie.”
Sepiegids: Mensehandel, skokfoto’s in ‘Binnelanders’
Ruiterbosch maak gereed vir ʼn groot gebeurtenis in ‘Suidooster’ en in ‘Diepe waters’ vra Sanet vir Karla om oor ʼn ongeluk stil te bly.
Skinderstories, suur druiwe en skei-partytjies volop in die Wynlande
Die feesvieringe het ʼn effense spanningsvolle nadraai in Donderdagaand se episode gehad toe Karen haar gaste met koekmes in die hand gewaarsku het om nooit aan haar slegte kant te beland nie.
Fliekfees verwelkom nou ook televisiemakers se konsepte
Die ‘Pitch vir ons’-kompetisie sluit verskeie kategorieë, soos dramareekse, werklikheids- en vermaaklikheidsprogramme, in.
Sepiegids: Mediese toestand skok Swartse in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ is dit At en Letitia se troudag en in ‘Arendsvlei’ vertel Saartjie vir Bianca sy’s nie ’n dwelmverslaafde nie.
Video: Nuwe seisoen van ‘Real Housewives’ skop af
Dit was egter Anita Lloyd, vrou van die KWV-baas Boyce Lloyd, wat veral kykers na hulle asems laat snak het met die kwinkslae wat sy kwytgeraak het.
‘Kokkedoor’ se nuwe braaiseisoen skop eersdaags af
Die produksie van dié langverwagte seisoen van een van kykNET se gewildste kosprogramme, het Maandag in Struisbaai afgeskop.
Sepiegids: Beatrice bereik breekpunt in ‘Arendsvlei’
In ‘Diepe waters’ beraam Wim en Rose ’n plan ná Nina se onthulling, en in ‘Binnelanders’ erken Suzy die waarheid aan Tracy.
‘BSV’: Boere verklap hoe sake van die liefde staan
“Ek raak by die dag meer verlief.”
Sepiegids: Siya is desperaat om vir Zenobia in ‘Suidooster’ te vind
In ‘Binnelanders’ is dinge ongemaklik in Tertius se woonstel, en in ‘Arendsvlei’ neem Cherry afskeid van haar vriende.
Luister: Neels gaan van ‘op my eish’ na ‘op my reis’
Neels van Jaarsveld gesels oor sy nuwe kykNET-geselsprogram, “Op reis met my beste vriend”, sy loopbaan en rol in “Diepe waters”.
Verliefde ‘BSV’-paartjies hou saam vakansie
“Aanvanklik was dit moeilik om alleen hier op te daag, maar almal het my gehelp om in te pas.”
kykNET soek kortflieks, dokkies vir 2024-Silwerskermfees
Talle Silwerskermfeeskortflieks is al in vollengte-rolprente omskep en word dikwels met gesogte pryse by internasionale feeste bekroon.
Sepiegids: ʼn Soen lei tot verwarring in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ sukkel AB en Bianca om met mekaar oor die weg te kom, en in ‘Diepe waters’ moet Anja vir Sanet uit ʼn moeilike situasie red.
Dié ses huisvroue gaan die Wynlande op hol hê
Dié splinternuwe reeks volg kort op die uiters stylvolle hakke van “Die Real Housewives van Pretoria”.
Kwik styg nóg hoër tussen boere, vroue op ‘BSV’
“Sy beïndruk my verskriklik. Ek hou baie, baie van haar. Sy is ʼn pragtige mens. Sy werk sag en sy kan regtig enigiets doen.”