Pieter Coetzé het reeds vier goue medaljes by die nasionale swemkampioenskap in die Oos-Kaap ingeoes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "swem"
Tatjana lyk slaggereed vir Spele
“Ek voel weer soos myself in die water,” het Tatjana Smith gesê nadat sy die 200 m-borsslagitem by die nasionale swemkampioenskap in ʼn blitsige tyd gewen het.
Coetzé is pure goud in swembad
“Dié oorwinning smaak soveel soeter met Chad (le Clos) en Guy (Brooks) wat ook op hul stukke was.”
Coetzé deur na nog ʼn eindronde
“Ek het ʼn bietjie vinniger as gewoonlik begin en ek het beslis in die pylvak die prys daarvoor betaal. Tog leer ek elke keer iets nuuts wanneer ek ʼn 200 m swem.”
Spoggerige tyd verras Tatjana
Suid-Afrika se Olimpiese ster het in Durban haar vinnigste 200 m-borsslagtyd geswem sedert sy die wêreldrekord tydens die Spele in Tokio verbeter het.
Lara vierde ná Ruta wêreldrekord laat spat
Lara van Niekerk moes met ʼn vierde plek in die eindronde van die 50 m-borsslagitem ná Ruta Meilutyte, Lilly King en Benedetta Pilato tevrede wees.
Groot toets wag Sondag op Lara
Hou Suid-Afrika se Lara van Niekerk later vandag dop in die eindronde van die 50 m-borsslag by die Wêreldswemkampioenskap in Japan.
Schoenmaker maak litte vir eindstryd los
Tatjana Schoenmaker het vandag die derde vinnigste kwalifiserende tyd in die 100 m-borsslageindstryd by die Wêreldkampioenskap in Japan opgestel.
Meder trots op haar rekordtyd in Japan
Rebecca Meder het haar eie Suid-Afrikaanse rekord in die 200 m-wisselslagitem by die Wêreldkampioenskap in Japan verbeter.
Schoeman (43) wil slag by Wêreldkampioenskap wys
“Daar is min dinge so lekker as die wete dat ek Suid-Afrika weer by die Wêreldkampioenskap gaan verteenwoordig.”
Niks stuit vir Minke wat swemrekords inryg
“Smiddae na skool wil sy reguit swembad toe, al is dit nog nie haar oefentyd nie.”
SA swemafrigter Rocco Meiring gesels oor goue medaljes, sukses
“Om talent wat skree raak te sien, is nie moeilik nie, want almal kan dit raaksien. Om talent wat fluister raak te sien, is ʼn kuns. Baie keer weet van die atlete self nie hoe goed hulle kan wees nie.”
Op 42 swem Schoeman ʼn silwer los
Die Olimpiese ster het terstond ook ʼn nuwe wêreldrekordtyd in sy ouderdomsgroep (40 – 44 jaar) opgestel.
Schoenmaker skitter ook in 200 m
Chad le Clos het ook gesê hy is gereed om weer vir ʼn opskudding of twee op die groot verhoog te sorg.
Tatjana en Pieter pronk in swembad
Tatjana Schoenmaker is weer die nasionale 100 m-borsslagkampioen, terwyl Pieter Coetzé die Afrika-rekord in sy 100 m-rugslagitem verbeter het.
Schoeman wil slag in swembad wys
Hy mag dalk in Julie sy 43ste verjaardag vier, maar Roland Schoeman het sy naam in die hoed by die Suid-Afrikaanse Swemkampioenskap in Gqeberha gegooi.
Kruipslag: ‘Op 35 begin ek swem’
As tienjarige was ek een keer derde in die rugslagitem. En dit was bloot net omdat een van die vier swemmers in ons “eindstryd” onder die indruk was dat ons vryslag moet swem.
Vuur in die water
Antonie Pieterse is ʼn jong swemmer van Die Hoërskool Menlopark in Pretoria wat beslis in die voetspore van Suid-Afrika se ander goue swemmers kan volg.
Lara laat rekord spat!
Ander Suid-Afrikaanse swemsterre soos Matthew Sates, Tatjana Schoenmaker en Chad le Clos het ook na die volgende rondes deurgedring.
Transgender swemmers dié deelname verbied
“Ek verstaan hoekom transgender atlete in die geslag van hul keuse wil meeding, maar ons moet nie een atleet bo ʼn ander bevoordeel nie.”