Die digter sê dit so mooi: “Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Dit is wonderlik dat die Here ons nie verguis en slegsê as ons bang word nie”.
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Hier vind jy jou daaglikse vernuwing
Die Bybel sê innerlik word ons dag tot dag vernuwe.
ToekomsVenster: Loof God vir sy sorg
Is dit nie ʼn besonderse mooi vers nie? Dink net daaroor: my tong, bedoelende my menswees, my hele wese, sal nie stilbly oor U sorg nie. Dag vir dag sal ek U loof.
ToekomsVenster: Dit is die Here se dag
Dalk, net dalk, is ʼn stukkie sondebelydenis nou gepas. Ekskuus Here, dat ek so kla.
ToekomsVenster: Dankbaar vir elke nuwe dag
Here, dankie vir ʼn nuwe dag.
ToekomsVenster: ‘U goedheid en liefde sal by my bly’
Uiteindelik vind hierdie Psalm sy volle vervulling in die ewigheid. Inderdaad iets om na uit te sien, maar tot dan bly Psalm 23 ʼn rigsnoer vir die lewe.
ToekomsVenster: Die Here wag vir ons by sy feesmaal
Tragies en hartseer dat ons tyd saam met die Here so dikwels afskeep. Die feesmaal is gereed, die gasheer wag op ons, ons moet net opdaag.
ToekomsVenster: ‘Laat my rus in groen weivelde’
Bid dat die Here jou in waarheid sal lei en doen dan wat in jou hart leef.
ToekomsVenster: ‘Ek kom niks kort nie’
Mag jy vandag, te midde van persoonlike omstandighede, die teenwoordigheid van die Here beleef.
ToekomsVenster: Hemelse vrede en krag vir jou
Mag die vrede en krag wat in hierdie Psalm belowe word, vandag jou deel wees.
ToekomsVenster: Christus het ons werklik vrygemaak
Die hoogste prys is reeds betaal. Ons kan nou leef in die volle sin van die woord.
ToekomsVenster: Vervuld met die Heilige Gees
Mag die Gees jou lewe vervul.
ToekomsVenster: Beroep jou op die krag van God
Mag jy vandag, te midde en ten spyte van omstandighede, die genade vind om so te leef dat die eer van God Drie-enig steeds voorop staan.
ToekomsVenster: Al hoe meer soos Jesus
God is getrou, altyd en onder alle omstandighede.
ToekomsVenster: Op pad na oorwinning
Ons is eweneens oorwinnaars in Christus Jesus, maar ons loop ook die pad van en na oorwinning.
ToekomsVenster: Hy gee moed en genade
Dankie Vader, dankie vir U genade. Dis onverdiende guns alleen.
ToekomsVenster: Jy is nie alleen nie
Gee die volgende tree in die wete dat Jesus dit voor jou, namens jou, geloop het en dat Hy dit ook nou in jou en met jou stap.
ToekomsVenster: Om iets prys te gee
Ons leef in ontkenning, opstand en rebellie eerder as om te vra wat God, die Lewe self, vir ons wil leer.
ToekomsVenster: ‘Meer as oorwinnaars deur Hom’
Vandag, hier en nou, het ons ʼn Voorspraak by die Vader. Skep moed, jy is ʼn oorwinnaar.
ToekomsVenster: Die Bybel bring perspektief
Laat die Woord van die Here toe om die proses Goddelik te begelei, maar maak werk van die emosie. Kom sterker, beter toegerus en volwasse aan die ander kant daarvan uit.