Die kabinet kos Suid-Afrikaners byna R1 miljard per jaar. En wat kry hulle in ruil hiervoor, vra die DA.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Hoër beurtkragfases kom
Vertragings in die herstel van opwekkingseenhede by tien van Eskom se kragstasies dra tans tot verdere kapasiteitsprobleme by.
Dr. Nandi bly nog langer agter tralies
Twee voormalige werknemers van die G4S- private veiligheidsmaatskappy is Woensdag as beskuldigdes 7 en 8 tot die saak gevoeg.
Energiekenner Ted Blom sterf
Ted Blom was welbekend vir sy kommentaar oor energiekwessies, ook die voortslepende kragkrisis in die land.
Vrystaatse sakeman sterf ná messteek by slaghuis
Lambertus Petrus (LP) Lochner is in die bors en arm gesteek nadat hy glo ’n kabeldief op heterdaad betrap het.
Jong Limpopo-boer erg beseer in ongeluk
Jeandré Booysen se goeie vriend, Carel van Aswegen, is in die ongeluk oorlede.
Gestrande brakkies binnekort tuis
Die verhaal van twee honde wat ʼn Suid-Afrikaanse gesin noodgedwonge moes agterlaat toe hulle Soedan inderhaas weens voortslepende geweld verlaat het, het mense diep geraak. Maar aanhouer wen, en hopelik is Nyala en Isla, twee Skotse terriërs, binnekort ook weer veilig terug op tuisbodem.
22 gestrande SA’ners op pad huis toe
Die groep was sedert Saterdag op ’n vragskip vasgekeer terwyl hulle gewag het op toestemming om Egipte binne te gaan en by die lughawe te kom.
Komitee bekend wat nepotisme-klagte teen Matie-rektor bekyk
Die komitee is bekend gemaak wat bewerings van nepotisme teen die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor, prof. Wim de Villiers, gaan ondersoek.
Johannesburg steeds sonder burgemeester
Die sitting het ure lank aangehou, maar is uiteindelik uitgestel nadat van die partye nie op burgemeesterskandidate kon besluit nie.
Skool rou ná jong onderwyser se dood
Die Hoërskool Frans du Toit in Phalaborwa is in rou oor die dood van een van sy onderwysers.
Só lyk toekoms van Protea Boeke
Die nuwe Protea Boekwinkels wil dieselfde ikoniese status as die ou Protea Boekwinkels behou.
Dieselprys daal, maar petrol gaan jou meer kos
Die departement het ʼn kort ruk gelede aangekondig dat die prys van albei grade petrol Woensdag sal styg.
Nuwe reëls, werklikheidsprogram nou deel van Mej. SA-soektog
Ouerskap en ouderdom staan amptelik nie meer in die pad van vroue wat graag as die volgende Mej. Suid-Afrika gekroon wil word nie.
Maclear-plaasaanval: Afgetrede boer erg aangerand, gebrand
Francis Davidson (75) word tans in die hoësorgeenheid van ʼn private hospitaal behandel nadat hy veelvuldige breinbeserings opgedoen het.
Twee vas oor aanvalle op Intercape-busse
“Dit was baie moeilik om onmiddellik inhegtenisnemings te doen omdat die verdagtes gedurende die nag en op afgeleë plekke die busse aanval.”
Private maatskappy kry trekpas ná debakel by Mangaung-tronk
Die regering het sy kontrak opgeskort met die maatskappy wat die Mangaung-maksimumveiligheidsgevangenis in Bloemfontein bestuur. Dít is hoekom:
‘Katastrofe’ dreig in Soedan
“Die situasie wat sedert 15 April daar afspeel, is katastrofies.”
Stormers teen Bulls: Uitkloprugby maak speelveld gelyk
“Dit is nou ʼn nuwe kompetisie en dit is irrelevant hoeveel wedstryde jy vooraf gewen het en of jou teenstanders jou in die groepfase geklop het,” het Jake White gesê.
22 SA’ners nog gestrand ná vlugtog uit Soedan
Dié groep Suid-Afrikaners is tans op ’n vragskip gestrand.