Gelukkig vir Suid-Afrikaners het sy weerdiens klaarblyklik reeds werk daarvan gemaak om die akkuraatste voorspellings en weerwaarskuwings so gou as moontlik aan mense deur te gee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "weer"
Warmer, droër El Niño-weer op pad
Die verandering van die La Niña-weerstelsel na El Niño later vanjaar beteken dat dele van Suid-Afrika weer uitermatige temperature, hittegolwe en selfs droogtes kan verwag.
Natter herfs, vroeë winter verwag
Bogemiddelde maksimum temperature word ook vir dele van die land vir die komende winter voorspel.
Weer glo oorsaak van kragonderbrekings in Tshwane
Talle gebiede in Johannesburg was ook vir groot gedeeltes van Maandag reeds sonder krag.
Eers hittegolf, nou swaar reën, koue
Weerstoestande gaan van vanaand in sommige dele van die land bykans handomkeer verander.
Meer oorstromings in oostelike dele van land verwag
Groot gedeeltes van die land het die afgelope tien dae reën gekry.
Só lyk die vooruitsigte vir reën
Suid-Afrikaners kan heel waarskynlik binnekort die eerste lentereën verwag maar moenie te gou die winterkaggelvure blus en die somersambrele uithaal nie.
Dis heerlike lente… maar nie vir almal
Hoewel die lente dié naweek amptelik aanbreek, waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens dat nie alle Suid-Afrikaners al moet begin om hul warm baadjies weg te pak nie.
Nóg klappertandweer aan die kom
In die afgelope paar weke het talle kouefronte veral oor die suidelike deel van die land voorgekom en Suid-Afrikaners kan hulle staal vir nóg koue Sondag en Maandag.
Weerdiens waarsku oor donderstorms, hael
Suid-Afrikaners oor groot dele van die land moes die naweek sambrele uitpluk nadat reën uitgesak het.
Weerdiens waarsku oor stormweer
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Saterdag gewaarsku dat stormweer na verwagting van vandag tot Dinsdag oor groot gedeeltes van die land gaan voorkom wat tot kitsoorstromings en erge haelstorms kan lei.
Koeler weer, reën vir naweek voorspel
“Dit gaan beslis effens koeler raak oor Gauteng en omstreke.”
Suidelike Afrika moet hom staal vir erge orkane
ʼn Nuwe navorsingsverslag dui daarop dat daar die afgelope 30 jaar ʼn styging was in die aantal hoë kategorie orkane.
Weerdiens waarsku: Kouefront op pad
Veral kleinveeboere is gewaarsku om voorsorg te tref aangesien die kouefront met swaar reënval, sterk tot stormsterk winde en sneeu op hoogliggende gebiede gepaard kan gaan.
Intense kouefront op pad
Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku inwoners van die Wes-Kaap en dele van die Oos- en Noord-Kaap om hulle te staal vir ʼn intense kouefront wat vandag die provinsie tref.
Nat, koue weer vir Kaap voorspel
Kapenaars word aangeraai om hul warm klere nader te trek met die oog op ʼn sterk kouefront wat op pad is en wat na verwagting met stormsterk wind en swaar reënval gepaard kan gaan.
Ou Warmbadpad weer oop ná oorstromings
Dit volg nadat oorstromings in die gebied voorgekom het, nabygeleë HOP-huise en ander residensiële gebiede geraak is en krokodille ook in die omgewing opgemerk is.
[Foto’s] Gedeelte van Ou Warmbadpad gesluit ná oorstromings
Krokodille is ook in die omgewing opgemerk en die gemeenskap is gewaarsku om ekstra versigtig te wees.
Talle beseer ná swaar reënval in Durban
“Die man is daarna deur reddingswerkers met ʼn touestelsel na die padoppervlak gebring waar hy in ʼn ambulans geplaas is.”
Swaar reënval rig skade aan by begraafplaas
“Voorlopige ondersoek dui daarop dat begrafnisse wat die afgelope drie weke in ʼn nuwe gedeelte van die begraafplaas plaasgevind het, die ergste geraak is.”