Die kommissie het vroeër ʼn dringende hofaansoek ingedien vir nog tyd om sy uitstaande verslag te finaliseer.
Alles vir die sleutelwoord "Zondo-kommissie"
Kriminele aanklagte kom teen Zuma, Molefe en kie
Aanklagte van korrupsie, diefstal, bedrog en die wanbestuur van staatsfondse sal teen 19 van die beweerde staatskapers ingedien word.
Mantashe wil Zondo-bevindinge betwis
Dit kom nadat die derde deel van die Zondo-verslag bevind het dat Gwede Mantashe dalk ook vir korrupsie ondersoek moet word.
Zondo-verslag onthul ongerymdhede by Bosasa
Gwede Mantashe, Duduzile Myeni en Nomvula Mokonyane is van die persone wat onreëlmatig voordeel getrek het uit Bosasa.
Staatskaping: Derde volume verwag
Die presidensie sal na verwagting later vandag formeel die derde volume van die verslag van die geregtelike Kommissie van Ondersoek na Bewerings van Staatskaping, Korrupsie en Bedrog in die Staatsdiens, ontvang.
Ramaphosa vra uitstel oor Zondo-verslag
Die president het vier maande tyd om stappe te doen oor die aanbevelings in die verslag.
Transnet ‘episentrum’ van staatskaping
Die Zondo-kommissie se verslag beveel aan dat Brian Molefe, Siyabonga Gama en Anoj Singh krimineel vervolg word.
Tweede deel van Zondo-verslag Dinsdag ontvang
Die tweede gedeelte van dié verslag sal binnekort aan die publiek bekendgemaak word.
Taakspan oor Zondo se bevindings kom
Verskeie ANC-lede word in die staatskapingsverslag by wangedrag betrek.
NVG, Valke bekyk Zondo-verslag
Die NVG het nou ʼn toegewyde taakspan op die been gebring om al die sake in die verdoemende verslag te hersien terwyl senior beamptes van die Valke ingespan word.
Kry kommissie om grondhervormingsproses te bekyk – Saai
Die familieboerorganisasie Saai sê hy hoop dat daar ’n soortgelyke ondersoek na die departemente wat vir grondhervorming en boerontwikkeling verantwoordelik was, van stapel gestuur sal word.
Zondo-verslag ‘moet einde bring aan politieke onverantwoordbaarheid’
Daar moet nou met die moeisame proses begin word om Suid-Afrika van straffeloosheid en politieke ontoerekeningsvatbaarheid te bevry deur die beskuldigdes aan te kla, hulle agter tralies te kry en die plaag van ANC-korrupsie eens en vir altyd uit te roei.
Zondo-verslag gaan ‘stof opgaar’
Die kommissie word daarvan beskuldig dat sy aanbevelings te lig in die broek is.
‘Ondersoek Myeni vir bedrog’ – Zondo-verslag
Luidens die verslag het die nasionale lugdiens tydens Dudu Myeni se ampstermyn in ʼn entiteit “geteister deur korrupsie en bedrog” ontaard.
‘Tom Moyane was SAID se ondergang’
Wat by SAID gebeur het, was onafwendbaar die oomblik toe Tom Moyane sy voete daar gesit het.
Eerste deel van Zondo-verslag vanaand beskikbaar
“Die werklikheid is dat die verslag werklik aan die mense van Suid-Afrika behoort. Dit behoort nie aan die president nie.”
Ramaphosa kry Dinsdag eerste deel van staatskapingverslag
Die kommissie het reeds in 2018 met sy werk begin.
Ramaphosa sal gou eerste staatskapingsverslag ontvang
Die kommissie het in sy hofdokumente aangedui dat hy die verslag in drie dele aan die president sal oorhandig.
Zondo soek weer uitstel vir staatskapingsverslag
Die bestaande begroting behoort tot dan voldoende te wees en die kommissie sal na verwagting nie nodig hê om vir nog geld te vra nie.
Zondo berus by Zuma se parool
Die Zondo-kommissie van ondersoek gaan nie Zuma se vrylating in ’n hof betwis nie.