Die Kensington-paleis word Donderdag 30 Julie vir die eerste keer in vier maande vir besoekers oopgestel sedert die Covid-19-pandemie Londen getref het.
Talle brandbestryders ontplooi toe stortingsterrein brand
Meer as 70 brandbestryders en 10 brandweerwaens was nodig om die brand te bestry.
Vaalharts-moorde: Verdagtes dán in hof
Die vyf word aangekla van moord, roof en ontvoering.
Militêre basis dae sonder krag
Daar is tans onduidelikheid oor wie die probleem moet oplos.
ANC vervreem ‘ons mense’ – Lesufi
“Eerder as om te veg vir die ontwikkeling van ons land, word ons omring deur gulsige aasvoëls.”
Een dood ná polisie rowers deur Pretoria jaag
Polisie het beweerde winkelrowers van Atterbury Value Mart tot in Waterkloof gejaag.
DA dien hofstukke in oor skole
Die DA sê Suid-Afrika is ʼn grondwetlike demokrasie en nie ʼn outoritêre staat nie. Daarom moet behoorlike prosesse gevolg word wanneer ʼn besluit geneem word.
SA tuig wat ongeluk in DRK maak, gou weer tuis
Die Hercules van die Suid-Afrikaanse Lugmag het in Januarie die aanloopbaan in die Demokratiese Republiek verlaat.
Só styg petrolprys in Augustus
Suid-Afrikaanse brandstofpryse sal weens die stygende internasionale oliepryse na verwagting volgende week styg.
Eskom mag miljoene van verbruikers begin invorder
Die hofbeslissing beteken verbruikers wat reeds noustrop trek, gaan nou ook veel meer vir krag moet betaal.
Familie verpletter ná vragmotorbestuurder se moord
“Hy sou die aanvallers al sy besittings gee en hulle nog help om dit in te laai. Waarom hom doodmaak?”
Covid-19: Krisis dreig by Johannesburg-hospitaal
Dié hospitaal behandel tans die meeste Covid-19-pasiënte van al die hospitale in Gauteng.
Bekende fotograaf sterf
Talle plaaslike bekendes soos Lee-Ann Liebenberg, Nina Swart, Christina Storm, Minki van der Westhuizen, Sandra Prinsloo en Cindy Nell het al voor sy kameralens gepryk.
Emmy-toekennings 2020: Hier is vanjaar se benoemings
Netflix het die meeste benoemings, met altesaam 160.
Administrateur van PE steel derduisende by werkgewer
Die klerk het die onderneming se geld in haar eie rekening oorbetaal.
IMF-lening: ‘Belastingbetaler gaan vir gelag moet betaal’
“Daar moet boek gehou word van elke sent.”
ANC-LP’s hou nie van waghond se byt
ANC-lede kla oor Skoor se hantering van staatsbestuurde ondernemings soos Eskom en SAL.
Covid-19: Nóg ʼn minister uit die hospitaal ontslaan
Dit is die tweede minister wat binne ʼn week weens Covid-19 in die hospitaal opgeneem en ontslaan word.
Meisie dalk deur halfbroer ontvoer
Die broer het later glo vertel dat sy suster deur ʼn onbekende aantal mans in ʼn Toyota Quantum ontvoer is.
Tegnikus gevonnis wat selfoontoerusting buit
Die ondersoek het bevind Jenkins het sy spaarsleutel gebruik om onwettig toegang tot die persele te verkry.