Dit was ’n wedstryd wat soveel belofte getoon het. Maar uiteindelik was dit ’n teleurstelling vir die Springbokke.
Toetsrugby: Engeland kry hou in teen Wallabies
Waar die Engelse verlede Saterdag in Perth ook voor was, maar toe in hul doppe gekruip het, het hulle dié keer kop gehou.
Toetsrugby: Iere gee futlose All Blacks bloedneus
Ierland het Saterdagoggend in Dunedin slegs sy vierde oorwinning ooit (in die afgelope sewe toetse!) oor die All Blacks behaal.
Foto’s: ‘Nuwe’ Bokke slyp in Rosestad
Handré Pollard het op die vooraand van die tweede toets aangevoer dat die Springbokke nie vir Wallis sal terugstaan nie.
Wallis op hul hoede vir Esterhuizen, sê Biggar
“As jy na die spelers kyk wat hulle vir hierdie naweek gekies het, wil jy amper sê dat hulle tans die spelers met die beste spelpeil is.”
Bokkieweek gooi, dribbel en skop in Kroonstad af
“Daar sal in totaal 743 wedstryde wees.”
Wallis het respek vir ‘nuwe’ Springbok-span
Sir Gareth Edwards meen dalk dat die Springbokke se spankeuse vir die Bloemfontein-toets oneerbiedig is, maar Wayne Pivac sê die Suid-Afrikaners is steeds gedugte teenstanders.
Pollard in, Kolisi uit
Die Springbokke het ’n opwindende span vir die tweede toets in Bloemfontein gekies, met Evan Roos en Kurt-Lee Arendse wat hul buiging sal maak.
Gee vir Pollard die no. 10-trui in Bloem
Jacques Nienaber het ná die afloop van die wedstryd erken dat die Suid-Afrikaners se skopwerk nie op standaard was nie.
Bokke moet beter in Bloemfontein wees
“’n Paar harde woorde het teen rustyd geval, maar ons is volwassenes.”
Dit was broekskeur, Bokke!
Damian Willemse se suksesvolle strafskop in die doodsnikke van die wedstryd het die kragmeting vir die Springbokke beklink.
Wallabies skok Engelse
Die Engelse rugbyafrigter, Eddie Jones, se uurglas loop nou vinnig leeg, kontrak of te nie.
All Blacks gee Ierland ʼn rugbyles
Vergeet maar van die praatjies dat die All Blacks nie meer ʼn groot faktor in wêreldrugby sal wees nie omdat die Nieu-Seelandse spelers nie meer met Suid-Afrikaanse spanne in die Superrugbyreeks meeding nie.
Foto’s: Bokke slyp vir oulaas voor Wallistoets
Maroela Media se GB Jordaan was daar om vandag se kapteinoefening vas te vang.
Bokke kan weer Drake tem
Dit is ’n Springbok-span wat daarvan hou om te skop en te têkkel; maar hulle kan ook drieë druk. Moet net nie weer ’n telling van 96 – 13 verwag nie.
Mening: 13 Bok-toetse in 21 weke net deel van ʼn sportbedryf
“Is daar te veel sport?” vra Wim van der Berg in sy jongste meningstuk.
Nienaber kies Willemse, Wiese vir Wallistoets
“Wanneer daar so ’n groot spelersgroep is, sal daar altyd ’n paar spelers wees wat hulself ongelukkig kan ag omdat hulle nie die span gehaal het nie.”
Ikoniese blaser onthou gloriedae op 90ste verjaardag
“Toe ek daardie drie gee, toe reën die bierblikkies en die nartjies oor die draad,” onthou die legendariese toetsskeidsregter Max Baise.
Kaartjies vlieg vir Bok-toets in Bloem
Ondersteuners word gewaarsku om nie vir swendelaars te val wat dié kaartjies teen belaglike pryse probeer smous nie.
VRK-kaliber rugby dalk nie Bokke se voorland
“’n Mens moet dinge in perspektief plaas – wat op provinsiale vlak vir ’n span werk, werk nie noodwendig in die toetsarena nie,” het Wayne Pivac gesê.