Altesaam 11 mense is ook tydens die ongeluk beseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fochville"
Voer en ‘hoop’ vir boere ná brande
Nagenoeg 7 000 ha is deur wegholbrande verwoes.
Egpaar op plaas ingewag, beroof
Gerrie en Susan Brits se wit Ford Ranger is later verlate in ’n nedersetting gevind.
Nuwe ondersoeker in Fochville-molesteringsaak
Die vermeende slagoffer en haar sussie is intussen ook sielkundig geëvalueer.
Beweerde molestering: NVG vra geduld
Die NVG sê hy het wel begrip daarvoor dat slagoffers soms gefrustreerd met die regstelsel voel, maar sake van geweld teen vroue en kinders moet as ʼn prioriteit hanteer word.
‘Ons is op ons eie’ sê ma ná beweerde molestering
“Ek het wéér deur sy foon gegaan en ʼn video gesien waarin ek een van my dogtertjie se broekies herken het.”
Bejaarde buite Fochville vermoor; 3 reeds vas
Die bejaarde vrou se liggaam is versteek onder ʼn hoop klere in die eetkamer van haar huis aangetref.
Fochville, Carletonville dalk gou sonder krag
Munisipaliteite aan die Wes-Rand skuld Eskom honderde miljoene rande.
Twee mans, seun sterf in botsing
“Die seun het egter op die toneel aan sy beserings beswyk.”
Pa en dogter op plaas aangeval
Die tienermeisie is tydens die aanval verkrag.
Tweede boer vandag doodgeskiet
Nog ʼn boer is Dinsdag op ʼn plaas net buite Fochville in Gauteng doodgeskiet.
Motorfietsryer sterf toe hy teen vragmotor bots
Die liggaam van die bestuurder is twee meter weg van die wrak aangetref.
Rondloperleeus steeds op vrye voet
“Die belangrikste in dié stadium is dat die mense waaksaam is vir die leeus.”
Gauteng-polisie waarsku teen rondloperleeus
“Die polisie werk nou saam met talle organisasies waaronder natuurbewaringsorganisasies om die situasie te analiseer en moontlik die leeus te vang.”
Meisie (5) brand ernstig met kookwater
“Toe ons paramedici by die toneel opdaag, het hulle gesien die meisie het ernstige brandwonde aan haar maag en rug opgedoen.”
Twee lyke op plaas gevind
“Een van die liggame is onherkenbaar verbrand aangesien daar twee dae gelede ʼn veldbrand op die plaas was.”
Twee dood ná skietery op plaas
Twee mans is dood ná ’n skietvoorval Donderdag op ’n plaas in die Fochville-omgewing in Gauteng.
Twee dood, 9 beseer in N12-botsing
Twee mense is dood en nege ander beseer toe vier voertuie Vrydagmiddag op die N12 buite Fochville in Gauteng gebots het.
Vrou (60) aangeval, vermink tydens plaasaanval
Die vrou is na bewering deur drie aanvallers met ʼn skerp voorwerp gesteek en met elektriese gereedskap gemartel. Sy is eers etlike ure later opgespoor.
Boer skiet ‘plaasaanvallers’
Ses gewapende mans het ʼn boer en ʼn plaaswerker Dinsdagoggend op ʼn plaas in die Fochville-omgewing in die weste van Gauteng aangeval.