“Waaroor ons op die oomblik nie kan stry nie, is dat ons nie meer weet wat werklik is nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SA Akademie vir Wetenskap en Kuns"
Taalkundige tree uit as SA Akademie-hoof
Sy het ook ʼn sleutelrol gespeel in die ontwikkeling van ʼn taalbeleid en -plan vir Suid-Afrika gedurende die eerste demokratiese dekade.
Lesingreeks skep bewustheid oor Afrikaanse Taalkommissie
Dr. Willa Boezak het die reeks ingelei met ʼn lesing oor die kodifisering van die niestandaardvariëteite van Afrikaans.
US-professor is nuwe voorsitter van SAAWK-raad
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) het Donderdag sy nuwe Akademieraad vir die termyn van 2023 tot 2026 aangekondig.
Skryfkompetisie vir hoërskole gee hupstoot vir Afrikaanse Wikipedia
Buiten die prysgeld gaan die wenners ook Pretoria FM tydens ʼn vakansie besoek en die wenskool ontvang ʼn gebruikerslisensie vir die ‘Aanlyn WAT’.
Wenner van Jan H Marais-prys bekendgemaak
Dié prys word vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal toegeken. Die prysgeld beloop R750 000.
Wenners van SA Akademiepryse bekend
Antjie Krog, die akteur Chris van Niekerk, die regisseur Nico Scheepers en die musiekkomponis Franco Prinsloo is onder diegene wat vanjaar vereer word.
Letterkundige bedank by SAAWK na veelbesproke rubriek
“By ʼn herlees van die betrokke rubriek besef ek egter dat van my stelwyses vir verskillende interpretasies vatbaar was.”
Leksikograaf wen Jan H Marais-prys
Prof. Rufus Gouws ontvang prysgeld van R750 000 as erkenning vir sy uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal.
Naudé wen Hertzogprys met ‘Dol heuning’
Prof. HP van Coller, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Ashwin Arendse en Frederik de Jager is ook met SA Akademiepryse vereer.
SA Akademie bring hulde aan Van der Elst
So sou die mooi vrugbare pad wat hierdie besondere man op die taallandskap stap ʼn omarming vergestalt van beide die Afrikaanse en Nederlandse geestesgoedere.
DA stuur petisie oor Afrikaans van stapel
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het intussen gesê hy distansieer hom ook van die minister se “uitgediende stereotipering van die Afrikaanse taalgemeenskap”.
Só word Jaap Steyn onthou
“Jaap was een van mees belese mense wat ek geken het. Hy was onsettend lojaal, verskriklik beskeie en het ʼn vlymskerp humorsin gehad.”
Nicola Hanekom kry Hertzogprys vir drama
Prof. Wannie Carstens, Marius Weyers, Christiaan Olwagen en Johan Rademan het ook vanjaar SA Akademie-pryse ontvang.
Akademici vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
Albei wenners geniet wye aansien as literatuurwetenskaplikes van internasionale formaat.
Regsgeleerde vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
Sy loopbaan blyk ʼn teenvoeter vir die “As jy dit nie in Engels doen nie, tel dit nie”-argument te wees.
Boek: Bybelse herkoms van Afrikaanse sêgoed
“‘Met een voet in die Bybel’ is ʼn kosbare stukkie erfenis in die mond en in die hart van Afrikaanssprekendes.”
Jong navorsers beïndruk by Studentesimposium
As jy dink Afrikaans is aan’t uitsterf, dink weer! Altesaam 33 ontluikende navorsers het tydens die SA Akademie se derde Studentesimposium referate in Afrikaans gelewer.
SA Akademie hou dán hul derde Studentesimposium
Nagraadse studente in die sosiale en geesteswetenskappe het tot 14 September kans om voorleggings te stuur vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se derde Studentesimposium wat in Oktober plaasvind.
Op reis met Afrikaans – van hart tot hart
Is die Afrikaanse taalgemeenskap vernuwend op reis in Afrikaans? Ja, ongetwyfeld, geanker in ons hartstaal, beweeg ons aan en verken ander landskappe, skryf Anne-Marie Beukes.