Die Nederlandse regering het ʼn skenking van R300 miljoen aan die Stad Kaapstad bewillig om sy openbare vervoer op te knap.
Alles vir Donderdag 31 Oktober 2019
Bederfbokse aan boervroue kring ál wyer
“Ons hande is al swart van al die koerantpapier, maar dit is lekker om as boervroue bymekaar te kom, saam te werk en ʼn koppie koffie saam te drink. Ons werk ons harte uit.”
2020 Skoolplasings: Chaos met aanlynaansoeke, plasings ver agter skedule
Duisende ouers wag nog om te hoor of hul kinders in Gautengse skole geplaas is.
Wanneer ek ma-wees moet aanvaar
Die lewe gebeur terwyl jy ander planne maak. Aanvaar dit.
Podlitiek: Onderhoud met Waldimar Pelser
Podlitiek gesels met Waldimar Pelser, hoofredakteur van Rapport en aanbieder van die KykNET-program Verslag in Gesprek.
Video’s: Ondersteuning stroom in vir Bokke
ʼn Besonderse atmosfeer heers tans oor Suid-Afrika se sosialemedianetwerke, dit gons van opgewondenheid en kom meestal van die jongspan af.
Nuwe hoofsweep vir DA aangewys
Die DA het Natasha Mazzone, tans DA-skaduminister van opnbare werke, aangewys as die party se hoofsweep.
Mini-begroting: Geen hulp vir boere
“Maar Eskom, ʼn staatsentiteit, wat reeds soveel hulp ontvang het en steeds besig is om te sink, kry al weer ʼn hupstoot.”
Mening: SA se krieket-kopseer strek verder as net hul vertonings
Die venederende nederlaag teen Indië is maar net die oortjies van die seekoei.
Het jy dalk meer as net ʼn noodfonds nodig?
“Dit verg dissipline en oefening, maar sodra jy eers die regte spaargewoontes gevestig het, sal dit al makliker raak om jou bufferspaarrekening en noodfonds te laat groei.”
Inspirerende hardloper bewys medici verkeerd
Dokters het gesê die verste wat hy sal kan hardloop, is 1 500 m. Vandag is hy ’n Afrika-kampioen in die 5 000 m.
Ope brief: ’n Reuse-rooikaart vir Totalsports
Saterdag gaan Eben Etzebeth uit Totalsports se winkels wees, maar in miljoene Suid-Afrikaners se huise.
2 dood, 7 beseer toe drie motors bots
Twee mense is dood en sewe ander beseer nadat drie voertuie Donderdag op die N3-suidwaarts in Hammersdale in KwaZulu-Natal gebots het.
Nóg ’n haatspraak-hofoorwinning vir Malema
Dit is die tweede hofuitspraak oor haatspraak wat onlangs in die EFF-leier se guns beslis is.
Seksvoorligting: Departement probeer ‘aandag aflei van grafiese inhoud’
FOR SA sê onlangse studies wys die leermateriaal gaan die teenoorgestelde gevolge inhou van dít wat die departement beloof.
Derde aardbewing tref Filippyne
Dit is die derde aardbewing om dié eilandgroep vandeesmaand te tref.
Lesersbrief: Afrikaans: Vergewe, maar nooit vergeet
As beletselde, platgeryde, uitgeworpene en aan haar eie lot oorgelaat, het Afrikaans nou geen ander keuse as om hardnekkig om oorlewing te veg nie.
Koningpikkewyn kom kuier al die pad uit Antarktika
ʼn Koningpikkewyn het Woensdag al die pad uit Antarktika in Kaapstad kom kuier.
Comrades 2020: Dis neusie verby vir Suid-Afrikaners
Net drie dae nadat inskrywings vir die Comrades Marathon in 2020 geopen het, is die aantal inskrywings beskikbaar vir Suid-Afrikaners opgeraap.
Eindstryd is Rassie se laaste toets as hoofafrigter
“Ek moet sê, om afrigter te wees het my weer soveel hoop vir Suid-Afrikaanse rugby gegee.”