ie DA sê die beamptes se salarisse is belaglik, veral omdat daar reeds ʼn tekort aan hulpbronne in die departement is.
Alles vir Woensdag 14 Oktober 2020
Natuurfotograaf van die jaar aangewys
Dit het die fotograaf 11 maande lank gekos om die foto te neem.
Gedig: Eden – Sossusomgewing
“Soos in Eden, in Genesis, is alles nuut, nog onbenoemdes. Ons soek elke voël se genus en gebied. Die tjeriktik se wysie word nagefluit, op sysies se kleur en die spesie besluit.” Lees Trienke Laurie se gedig, “Eden – Sossusomgewing”
LekkeSlaap stel lojaliteitsprogram bekend
LekkePlus-lede verkry toegang tot eksklusiewe voordele, insluitend spesiale afslagtariewe en gereelde geskenkbewyse, om die besprekingsproses selfs nog meer verbruikersvriendelik te maak.
Man weer plaasaanvaller met flitslig af
Die man is na buite nadat die krag in die huis afgegaan het.
‘Stillknocks’ wil nóg teenstanders planke toe stuur
“Ek kan nie wag vir die volgende geveg op reis na die titel nie. Hierdie was maar net die begin en nou weet die hele wêreld waarvan ons al vir ’n geruime tyd bewus is!”
Nuwe wetsontwerp oor verblyfreg op eiendom vorder
Sommige opposisiepartye sê die wetsontwerp is slordig, onduidelik, verwarrend, bevat teenstrydighede en gaan chaos veroorsaak.
Kommer oor stand van Gautengse munisipaliteite
By een van die 11 munisipaliteite in Gauteng is die helfte van die steundiensteposte vir senior bestuurders vakant.
Een vas na Hennenman-plaasaanval
Die ander verdagte is steeds op vrye voet.
Minister kan in KSA se deurmekaarslaai kom krap
Mthethwa het die organisasie tot 27 Oktober kans gegee om sy huis in orde te kry en inmenging vry te spring. Indien dit egter wel sou plaasvind, kan Suid-Afrika heel moontlik uit wêreldkrieket geskors word omdat die IKR ’n streng beleid teen regeringsinmenging handhaaf.
VF Plus bied konferensie oor selfbeskikking aan
“In Suid-Afrika was daar herhaalde pogings om onderliggende spanning deur selfbeskikking te ontlont.”
Hulde stroom in vir SA se eie ‘Mama Country’
Aanhangers sal Sally veral onthou vir haar treffers “Glory Glory Hallelujah” en “Somewhere Between” waarvoor sy telkens ʼn staande applous ontvang het as sy voor Amerikaanse gehore opgetree het.
Vroeë Kersgeskenk vir matrikulant wat skryfdebuut oorsee maak
ʼn Matrikulant aan die Rynse Hoër Meisieskool, of Rhenish soos dit algemeen bekend staan, in Stellenbosch se debuutroman word eersdaags deur ʼn Europese uitgewer uitgegee.
Video: Wat kan skeefloop? Verloofring op hond se snoet
ʼn Vrou het haar verlowing aangekondig deur die ring op die hond se snoet te plaas. Wie sou kon raai dit sou skeefloop?
Agrizzi in hof oor beweerde omkopery van oud-LP Vincent Smith
Agrizzi het glo gesorg dat Smith betaal word om te verseker Bosasa baat by uiters winsgewende tenders.
Resep: Gebakte macaroni-en-kaas
Hierdie macaroni-en-kaas is so lekker jy kan dit selfs koud eet.
Andrea Venter-moord: ‘Ek wil hom in die oë kyk as ek dit vir hom gee’
“Sy het na ʼn naweek van hel daarin geslaag om uit sy kloue te kom en het probeer vlug. Hy was te vinnig vir haar.”
‘Valke-lid’ vas vir afpersing
Die man het homself as ene ao. Masemola van die Valke in Germiston voorgestel.
Gordhan beloof geld vir SAL kom later dié maand
Dit word op goeie gesag verneem dat finansiering vir die SAL nie as ʼn sogenaamde reddingsboei in begrotingsterme aangedui gaan word nie, maar eerder as ʼn belegging in lugvaart.
Boek: Vier eenbedrywe in ‘Staande ovasie’
‘Staande ovasie’ bevat vier moderne eenbedrywe wat tot ʼn wye gehoor spreek, veral hoërskoolleerders wat op soek is na gepaste tekste vir toneelopvoerings.