Dipuo Kokolosi (48) is erg vermink nadat haar voormalige werkgewer se honde haar verlede jaar aangeval het.
Soekresultate vir: pitbulls
Regering oorweeg taakspan, wetswysigings rakende pitbulls
ʼn Petisie, waarin meer as 139 000 Suid-Afrikaners vra dat eienaarskap van pitbullterriërs verbied word, is aan die regering oorhandig.
Bejaarde deur pitbulls doodgebyt
Die honde het glo oor ’n hoë heining gespring om toegang tot die bejaarde se eiendom te verkry.
Diere gekiek vir liefdadigheid
“Ons wil graag verseker dat Thaba Tshwane genoeg kos, lekkernye, speelgoed en veral komberse deur die loop van die winter het.”
Jong man groet sosiale media: ‘Dit was ’n verslawing’
Hy vertel hy het homself onbewustelik ook met ander mense vergelyk op sosiale media. “ʼn Mens sien slegs die mooi (van ander mense se lewens) op sosiale media. Jy vergeet van die verwonde weergawe – die realiteit – wat hulle nie deel nie. Foto’s wat nie ‘mooi genoeg’ is nie word nie gedeel nie.
Kinders in Potch deur honde gebyt
Die honde was by die veiligheidsbeamptes en paramedici se aankoms op die toneel reeds dood.
Pitbull-betogers gekeer om by DBV in Bloem op te ruk
Die dringende aansoek is Vrydag voor die hof gebring nadat pitbull-liefhebbers die vorige week opgeruk het oor die DBV se besluit om talle pitbulls van kant te maak.
Pitbulls van kant gemaak om hulle pyn, lyding te spaar – DBV
Baie van hierdie honde is glo onder ongunstige omstandighede aangehou.
Gemoedere loop hoog oor pitbulls in Bloem
Diereregte-aktiviste voer aan die DBV in Bloemfontein het talle honde sonder hul eienaars se wete van kant gemaak. Die DBV sê egter dat hy nie om verskoning sal vra omdat hy sy werk doen nie.
Man sterf na pitbulls hom by taverne pak
“Die gemeenskap moenie reg in eie hande neem en pitbulls as gevolg van hierdie aanval seermaak nie.”
Honde wat vrou verskeur, opgespoor
Die honde het moontlik uit ʼn beveiligde eiendom ontsnap deur die heining te beskadig.
Beloning uitgereik ná honde aan die brand gesteek is
“Ons herhaal dat die probleem by die mense lê in wie se sorg hierdie diere hulself bevind.”
Vrou aangekla ná stemboodskap oor swart mans
ʼn Vrou van Kempton Park is Saterdag in hegtenis geneem nadat ʼn stemboodskap versprei is waarin sy na bewering vra dat swart mans, eerder as pitbull-honde, verban moet word.
Pitbull-aanvalle ‘nie nou skielik meer’
Pitbull-liefhebbers meen die blaam moet voor onverantwoordelike eienaars en telers se deur gelê word, eerder as om bloot van die honde ontslae te raak.
Baba deur bure se pitbull verskeur
Dit is die derde pitbull-aanval in minder as ʼn week en die vierde in twee weke.
Pitbull-eienaar in hegtenis geneem ná aanval
Die Stad Kaapstad het intussen gesê die werklike probleem lê by hoe honde deur hul eienaars grootgemaak word.
Premier pleit vir veiligheid van honde, mense
Die adjunk-burgemeester van Bloemfontein het ook gewaarsku dat munisipale wetgewing versterk sal word om soortgelyke aanvalle te voorkom.
Nog pitbulls doodgemaak ná aanval
Volgens inligting het die gemeenskapslede reg in eie hande probeer neem nadat die pitbulls ’n jong meisie aangeval het.
Nog ’n kind deur pitbulls doodgebyt
Nóg ‘n kind is deur pitbulls verskeur – die tweede kind in net meer as ‘n week wat dié lot oorgekom het.
Talle honde afgegee ná pitbull-aanval op kind
Aktiviste vra intussen dat nie alle pitbulls en hul eienaars oor dieselfde kam geskeer moet word nie.