Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake het eindelik die redes uiteengesit oor waarom die verbod op die verkoop van tabakprodukte voortgesit word.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Minister ‘spoorloos’ terwyl WVF-eise sloer
ʼn Stukkende kabel kry die skuld vir die vertraging met eise.
Dit was ‘skyfieflater’, sê Mkhize oor vlak 4
Mkhize het Dinsdagoggend aangedui dat vlak 4-inperkings sal bly geld vir gebiede wat as knelpunte beskou word.
Terugvoer oor vlak 3-regulasies wéér uitgestel
Suid-Afrikaners sou vandag hoor wat die regulasies tydens vlak 3 van afsondering behels.
Covid-19-statistieke: Tekort aan toetsmiddels pla
Dit word ʼn al hoe groter probleem om die toetsreageermiddels in die hande te kry wat gebruik word om Covid-19-toetse te doen.
Afsondering: Ramaphosa sê vanaand oor kerke
Ramaphosa het Sondagaand ook die land toegespreek en het toe verskeie verslappings aan die afsonderingregulasies, wat nog in die Staatskoerant afgekondig moet word, bekend gemaak.
Huurderboer na jare eindelik grondeienaar
Die ware hindernisse vir grondhervorming is ʼn hopeloos onbekwame departement, ongebreidelde korrupsie en ʼn weersin in eiendomsreg vir individue.
Gyselaarsdrama: Hy is dalk dood, maar ‘my hart glo anders’
Daar is glo geen rede vir sy gevangenemers om oor Christo Bothma se dood te lieg nie.
Hof moet besluit oor aanvullende medisyne
“Die hofsaak kom op ʼn belangrike tyd met die Covid-19-pandemie wat kwaksalwers die kans gee om weer kop uit te steek.”
Drie in hof oor moord op oud-polisiehoof se vrou
ʼn Beweerde liefdesdriehoek het moontlik gelei tot die moord op die vrou en skoondogter van die voormalige Oos-Kaapse polisiehoof
Ramaphosa-toespraak: Ja vir drank, nee vir tabak op vlak 3
Daar is goeie nuus en slegte nuus vir Suid-Afrika op vlak 3 van die afsonderingstydperk.
‘Maak voorbeeld’ van polisiebeamptes, sê VF Plus
Die party sê ʼn boodskap moet uitgestuur word dat polisiewreedheid teenoor die publiek onaanvaarbaar is.
Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hier
Pres. Cyril Ramaphosa spreek die land na verwagting om 19:00 toe oor Suid-Afrika se moontlike afwenteling na koronavirus-vlak 3.
Tweede polisiebeampte in soveel dae vermoor
Drie verdagtes in ʼn motor met ʼn blou lig op het na bewering die motoris gekaap kort voordat die polisie toevallig op die toneel afgekom het.
Trump sê kerke is ‘noodsaaklik’
Kerkdienste was tot dusver groot verspreiders van die nuwe virus.
Kaapstad verklaar interregeringsdispuut oor raskriteria vir hulp
Burgemeester Dan Plato het ʼn interregeringsdispuut met die minister van toerisme verklaar oor haar departement se gebruik van raskriteria om te bepaal watter ondernemings tydens die Covid-19-krisis finansiële hulp mag kry.
Polisielede vas vir beweerde diefstal van drank, sigarette
Roos het die sigarette na bewering uit die polisiestasie se bewysstoor uitgeteken onder die voorwendsel dat sy dit na die forensiese laboratorium neem.
ANC tree in bresse vir Dlamini-Zuma
Nkosazana Dlamini-Zuma was die afgelope ruk toenemend onder skoot vir verskeie van die regering se besluite oor die afsonderingsregulasies.
Covid-19-statistieke: Infeksies styg steeds
Sterftes is in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal aangemeld.
President spreek land Sondagaand toe
Die president het die afgelope ruk met verskeie instellings en organisasies vergader oor die vooruitsig om die afsonderingsregulasies van vlak 4 na vlak 3 te verslap.