Die getal sterftes in die provinsie staan op agt.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Sakeliga bekommerd oor ‘regulatoriese oordaad’
Die organisasie waarsku dat Suid-Afrika die gevaar van ʼn ekonomiese en maatskaplike ramp loop.
Vlak 4: Dís wat jy kan verwag
Daar was darem heelwat goeie nuus in die aankondiging oor wat presies die verslapping in afsonderingsregulasies gaan behels.
Afsondering: Dié bedrywe mag heropen
Patel het gesê daar word in die stadium op primêre bedrywe gefokus.
Afsondering: ‘Opoffering, nie straf’
ʼn Klokreël is volgens die minister een van die bepalings wat van volgende week af gaan geld.
Swaarder straf vir pa wat eie seun doodskiet
Die hooggeregshof het bevind die landdros het onder andere te min klem gelê op die erns van die oortreding.
WVF bekommerd oor onvolledige aansoeke
Tot dusver het 77 000 werkgewers aansoeke ingedien.
Covid-19-samevatting: Byna 20 000 in Engeland sterf
Intussen het pres. Donald Trump se terloopse opmerking oor ontsmettingsmiddel groot kommer oor moontlikheid gesondheidsrisiko’s veroorsaak.
Covid-19: Nóg vier sterftes aangemeld
Die Wes-Kaap is nou die provinsie met die grootste getal Covid-19-pasiënte.
Afsondering: Gemeenskappe langs wildtuine kry swaar
Die meeste nasionale parke is in landelike gebiede geleë wat reeds swaar getref word deur armoede, werkloosheid en talle ander sosio-ekonomiese probleme.
Vakbonde wil hof toe oor SAL-sakeredders
Die vakbonde sê die sakereddingspraktisyns moet ook verantwoording doen vir die geld wat hulle tot dusver gekry het om ʼn omkeerplan vir die redery in werking te stel.
Só lyk Mboweni se plan
Mboweni sal binnekort ʼn gewysigde begroting voorlê.
Man vas vir ‘bedrog’ met voedselhulp
Die Valke het ʼn 33-jarige man in die Noord-Kaap in hegtenis geneem wat glo voedselhulp wat vir behoeftige gesinne bestem was, elders heen herlei het….
Staat dok miljoene op vir ‘wasgoeddraad’ langs grens
Binne dae het foto’s aan die lig gekom van enorme gate in die grensdraad, gevolg deur berigte oor die heining wat sommer weggedra word.
Vrou verkla wat glo neerhalend na Ramaphosa verwys
Die vrou het haar Facebook-profiel gesluit, maar ʼn skermgreep van die plasing is reeds herhaaldelik gedeel.
Afsondering: Familie van slagoffer vra beslissing teen weermag, polisie
“Die veiligheidsmagte beskou die afsonderingstydperk as toestemming om mag te misbruik en burgerlikes te straf.”
Sakeliga vergader met minister oor regulasies
Sakeliga sê dit is problematies dat Ramaphosa se raamwerk steeds die posisie handhaaf dat alles outomaties verbode is, tensy die regering dit toelaat.
Covid-19: Jongste syfers in Gauteng, Wes-Kaap
Die gesondheidswerkers wat die virus opgedoen het, het dit nie by die werk opgedoen nie, maar in hulle sosiale kringe.
17 in Noordwes vas ná oproer
Drie polisielede en twee nooddienswerkers moes boonop hospitaalbehandeling kry.
‘Onbeholpe regering’ bedreig voedselsekerheid
Die regering wil hê boere moet help om vars produkte aan behoeftige gemeenskappe te voorsien, maar wil nie help om voedselproduksie te beskerm nie.