Die regering wil hê boere moet help om vars produkte aan behoeftige gemeenskappe te voorsien, maar wil nie help om voedselproduksie te beskerm nie.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Skote klap toe rowers by Makro toeslaan
Die bende het ʼn veiligheidswag oorrompel en vensters gebreek om tot in die winkel te klouter.
Polisie met klippe bestook; talle winkels geplunder
Terwyl die landwye afsondering voortsleep, word al hoe meer voorvalle van geweld en plundery aangemeld.
Talle klagtes oor uitbetalings van WVF
Miljoene Suid-Afrikaners sukkel om te midde van die Covid-19-pandemie en die staat van algehele afsondering kop bo water te hou en maak staat op uitbetalings van die WVF.
Kenners stel nuwe ekonomiese strategie voor
“Die strategie gaan heelwat bydra om ekonomiese ineenstorting, maatskaplike onbestendigheid en armoede in Suid-Afrika te voorkom.”
Boere by veiling met inhegtenisneming gedreig
“Een van die boere móét teen môre ses beeste verkoop om uitgawes soos lone en elektrisiteit te betaal.”
Polisie rand man wat afsonderingsregulasies oortree glo aan
Hy gebruik tans medikasie teen angs, sukkel steeds om te loop en sy een oordrom het gebars.
Talle vas ná diefstal by skole
Toerusting van duisende rande is gebuit en groot skade is ook aangerig.
Hulppakket: Enorme druk op SA se beursie
Minstens een kenner waarsku dat Suid-Afrika geensins die hulppakket van R500 miljard kan bekostig nie.
Polisiebeampte, veiligheidswag vas na diefstal by drankwinkel
Boewe het Sondag in die vroeë oggendure toegeslaan.
Reaksie op hulppakket: Aankondiging verwelkom, maar …
Pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging van ʼn R500 miljard-stimuluspakket is grootliks verwelkom, maar korrupsie, ongelykheid pla steeds.
AA-studie: Suid-Afrikaners voel steeds onveilig
Minder as die helfte van Suid-Afrikaners voel veilig in hul eie huise, selfs al is dit veronderstel om ʼn veilige ruimte te wees.
Rekorddaling van olieprys voordelig vir SA
Die negatiewe olieprys is ʼn ongekende gebeurtenis en kan druk plaas op internasionale geldeenhede.
Petisie begin om plaaswagte te aktiveer
Terwyl die polisie op die afdwing van afsonderingsregulasies konsentreer, sê inwoners van landelike gebiede ingryping daar is dringend nodig.
4 vas wat vragmotors op Vlakte glo help plunder
In video’s wat op sosiale media versprei is, kan gesien word hoe tientalle mense op die vragmotors toesak en met die buit laat spaander.
Vuurwarm stryd oor voorbereide kos woed voort
“Kan dit betrekking hê op koue, warm kerrie?”
Polisiewaghond ondersoek nóg ʼn sterfte
Dit is die soveelste geval van beweerde hardhandige behandeling deur lede van die polisie óf weermag wat sedert die inwerkingstelling van die staat van algehele afsondering aangemeld is.
Ramaphosa: Afsondering wys dieperliggende probleem in samelewing
“Bewerings dat sommige mense, van hulle glo staatsamptenare, kospakkies opgaar of na vriende en familielede stuur, is skokkend.”
Afsondering: Só lyk universiteite se planne vir nuwe kwartaal
Universiteite sê toegang tot die internet en genoeg data om aanlyn onderrig te volg, is van die grootste uitdagings vir studente.
Implats-hoë in hof oor afsonderingsregulasies
Mark Munroe het in die Tlhabane-landdroshof in Noordwes verskyn.