“Die oppergesag van die reg vereis dat howe volledig gemotiveerde redes vir hul beslissings gee. Dit is dus van kritieke belang vir die geloofwaardigheid van die uitspraak en die vertroue wat landsburgers in die breër verkiesingsproses het dat redes vir die beslissing vinnig verskaf word.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Beurtkragvrye dae duur voort
Eskom het ná twee opeenvolgende weke sonder beurtkrag Woensdag aangekondig dat beurtkrag vir eers opgeskort bly.
Weermaghoof se amptelike woning al 28 maande leeg
Die leë huis in Waterkloof word dag en nag deur militêre personeel bewaak terwyl die munisipale rekening elke maand duisende rand beloop.
Video: DA wil Suid-Afrika red; wat is die plan?
DA-leier John Steenhuisen gaan oor die volgende paar weke die land deurkruis om stemme voor die verkiesing te werf.
Begrotingsbesnoeiings wys Bela is ‘onwenslik, onuitvoerbaar’
“Terwyl die land se onderwysbegroting sodanig besnoei word dat noodmaatreëls soos die beëindiging van onderwyskontrakte geneem word, is dit ondenkbaar dat hierdie aanvullende las op die begroting gelaai kan word.”
DBO gooi wal oor ‘transgender-opleiding’ in skole
Verskeie organisasies het hul kommer uitgespreek nadat die departement onlangs ’n stel riglyne bekend gestel het rakende die hantering van die transgender-ideologie in die grondslagfase.
Troepe gaan nie konflik in DRK stuit – Mbeki
“Jy kan troepe instuur. Mense gaan sterf, maar jy gaan nie die probleem oplos nie,” sê oudpres. Thabo Mbeki.
Dís rede vir minder beurtkrag, sê kenner
Chris Yelland sê daar is rede tot optimisme.
Ál minder ekspats kom huis toe
Altesaam 45 866 Suid-Afrikaanse emigrante het in 2011 vir goed na Suid-Afrika teruggekeer. Teen 2022 het dié getal tot 27 983 gedaal.
Klag teen SA’ner wat glo vir Israel veg
Palestine Solidarity Campaign (PSC) het ’n strafregtelike klagte teen ene Benjamin Rattle ingedien – ’n Suid-Afrikaanse jong man wat na bewering in die Israeliese weermag dien.
ANC ‘waardeer’ dat speaker bedank
“Ons waardeer haar toewyding om die beeld van ons organisasie te handhaaf.”
Speaker bedank
Nosiviwe Mapisa-Nqakula stel dit egter duidelik dat haar bedanking “geensins ’n aanduiding van skulderkenning” is nie.
Curro weer in rassemoeilikheid oor foto’s van beroepsdag
Die Gautengse departement van onderwys vra dat die grondwetlikheid van Curro se waardestelsel ondersoek word ná ’n foto van ’n swart laerskoolleerder as ’n kassier op ’n Curro-beroepsdag die lig gesien het.
SA’ners weer al meer in buitelug
Suid-Afrikaners en Brasiliërs geniet verskeie sonsondergange per week, terwyl mense in China en Kanada verskeie kere per maand ’n sonderondergang geniet.
In gesprek met Herman Mashaba: ‘Ek sal president wees as dit moet’
“God verwag van ons om saam te bestaan en indien ons weier, is ek bevrees God gaan ons straf.”
Banke lag, maar middelklas huil
Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê hoë rentekoerse verskuif die rykdom van die armes na die rykes.
Rentekoers onveranderd
Die sentrale bank is vol moed dat inflasie vorentoe weer by 4,5% gaan draai.
‘Wat steek Eskom weg?’ vra DA oor kontrakte
“In eenvoudige terme, Eskom spandeer graag miljarde rande van belastingbetalersgeld, maar hulle wil nie hê dieselfde belastingbetalers moet weet hoe of aan wie hulle daardie geld bestee nie.”
Rentekoers bly na verwagting onveranderd
“Die beleidskomitee is nie oortuig daarvan dat hulle inflasie gewen het nie,” verduidelik ’n professor in ekonomie in aanloop tot die monetêre beleidskomitee se besluit.
Formele sektor skep poste in 2023
Sowat 10,7 miljoen mense was teen einde verlede jaar in dié sektor werksaam.