“Ons moenie moed opgee op mense wat alkoholprobleme ervaar nie.”
Luister: Bekende stemme bied troos met gedigte
ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte.
In ‘Nimmer-Immer-Bos’ is daar stories wat kinders se harte verstaan
Hoewel sy nie self kleinkinders het nie, “smous” sy heerlik met haar vriendinne se klein- en agterkleinkinders, vertel die gewilde kinderboekskrywer, Linda Rode.
Boek van die maand: ‘Deelfontein’ deur Nicole Jaekel Strauss
Die oorlog is dalk die groter doek waarvan Jaekel Strauss se boek ʼn kleiner tapisserie is oor die trauma van geweld in meer fasette as net oorlog.
Taaltoffie: ‘First come, first served’
Wat maak ons met “first come, first served” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Kenners pleit vir toegang tot geregtigheid in alle inheemse tale
Die superstatus wat in die Suid-Afrikaanse regskonteks aan Engels toegeken word, behoort nie gelate aanvaar te word nie.
Woord: snars
“Ek weet daar geen snars van nie.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “snars”.
Afrikaanse Wikipedia kyk terug op 22 jaar
“Die gehalte van die inhoud verbeter jaarliks, die betrokkenheid en bydraes van medewerkers word meer, en die artikels gedy teen ʼn stewige spoed.”
Luister: Só beïnvloed oormaat alkohol jou brein, liggaam
“Alkohol is ʼn onderdrukker. Dit onderdruk jou intellek, energie, inhibisies, en jou gedrag raak onvanpas.”
Woord: ydel
“Die geselskap was vol ydele praatjies.” Wanneer laas het jy die woord “ydel” gehoor of gebruik?
Amore Bekker sê ‘werkloosheidsyfer onder beskermengele hoog’
“Het jy al ʼn engel gesien?”
Gedig: In Absentia
“Hier het ek jul in my hart saamgedra as als soms te veel was of soms net as vreugde dit vra.”
Uitdrukking: Die knoop deurhak
Mense sê soms (verkeerdelik) dat ʼn paartjie die knoop gaan deurhak wanneer hulle trou. Taaltoffie gee die korrekte gebruik van die uitdrukking “die knoop deurhak”.
Woord: koekeloer
“Jy mag nie koekeloer nie!” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord, “koekeloer”.
Herman Lensing lewer ‘ode aan vriende’ met jongste resepteboek
“Ek het al soveel mooi goed om ʼn tafel sien afspeel. Ek het al gesien hoe mense mekaar vergewe, hoe hulle mekaar weer liefkry. Daar is min dinge wat Suid-Afrikaners sonder kos vier.”
Onthou oorlogshelde met dié bundel
Sou jy die dag deur Pretoria se ou begraafplaas in die ou Kerkstraat-Wes stap, word jy deur die verhale van gevalle helde omring.
Luister: Vatbaarheid vir alkoholmisbruik
“Niemand raak opsetlik aan alkohol verslaaf nie.”
Woord: molm
“Tuiniers bedek soms hulle plante met ʼn molm om dit te beskerm.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord, “molm”.
Jy moet oopkop vir stomende ‘Oop deure’ wees
Hulle is twee heeltemal uiteenlopende persoonlikhede maar hulle het heerlik saam aan hul nuwe verhoudingsroman “Oop deure” geskryf.
Taaltoffie: Hoe gemaak met taalboelies?
Sommige mense is so op keurige taal gefokus dat hulle salig onbewus van die tientalle foute is wat in hulle eie taalgebruik opduik. Karien Brits noem hulle “taalskoorsoekers”.