“My ma kry my nog steeds jammer omdat ek nie vir ʼn baas werk nie,” skerts sy, “maar, dit was die beste ding wat ek vir myself kon doen.”
Dié Afrikaanse invloedrykes met Kokerpryse vereer
Volgens dr. Conrad Steenkamp is dit ook belangrik om erkenning aan mense, oud en jonk, te gee wat “wat stil-stil vir Afrikaans werk”.
Boek-uittreksel: Muisneste, manewales vir Hans van Kraaienburg
“Nee, Hans, as jy haar met jou eie kykers gadegeslaan het, sal jy met my akkoord gaan.”
Taalgebruik: reling, reëling
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “reling” en “reëling”.
Gedig: Lig
“Ek lê ʼn bietjie langer en kyk hoe lig die kamer binnekruip – oor ons bed op een die wit muur totdat dit liggies aan die plafon vat.”
Kinders is gek oor gril
Stel jou dit voor: ʼn teddiebeer wat lewend word en jou probeer begrawe, of ʼn snotmonster wat ʼn koshuis terroriseer, of wat van ʼn spookmeisie wat in die middel van die nag in jou oor fluister?
Uitdrukking: Iemand se achilleshiel
Al ooit gewonder waar die verwysing na iemand se achilleshiel vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Boek sonder paragraafonderbrekings wen Booker-prys
“Dit was nie ’n maklike boek om te skryf nie.”
Al verander die wêreld, bly Deon Meyer-stories tydloos
“Ek sê dikwels vir my kinders dat kosmaak en storieskryf presies dieselfde is: Jy skep iets wat jy vir mense wil gee om te geniet.”
Uitgewer steun De Ruyter ná oud-Eskom-hoë met regsaksie dreig
“Ons glo dat die boek die openbare belang dien, aangesien alle Suid-Afrikaners die reg het om die waarheid te weet oor hoe Eskom bestuur is.”
Gedig: Wys my die plek
“Wys my die plek waar ons saam geloop het, eens, toe jy myne was.” Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Wys my die plek”.
Luister: Stigmas rondom alkoholmisbruik, verslawing
“Ons moenie moed opgee op mense wat alkoholprobleme ervaar nie.”
Luister: Bekende stemme bied troos met gedigte
ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte.
In ‘Nimmer-Immer-Bos’ is daar stories wat kinders se harte verstaan
Hoewel sy nie self kleinkinders het nie, “smous” sy heerlik met haar vriendinne se klein- en agterkleinkinders, vertel die gewilde kinderboekskrywer, Linda Rode.
Boek van die maand: ‘Deelfontein’ deur Nicole Jaekel Strauss
Die oorlog is dalk die groter doek waarvan Jaekel Strauss se boek ʼn kleiner tapisserie is oor die trauma van geweld in meer fasette as net oorlog.
Taaltoffie: ‘First come, first served’
Wat maak ons met “first come, first served” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Kenners pleit vir toegang tot geregtigheid in alle inheemse tale
Die superstatus wat in die Suid-Afrikaanse regskonteks aan Engels toegeken word, behoort nie gelate aanvaar te word nie.
Woord: snars
“Ek weet daar geen snars van nie.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “snars”.
Afrikaanse Wikipedia kyk terug op 22 jaar
“Die gehalte van die inhoud verbeter jaarliks, die betrokkenheid en bydraes van medewerkers word meer, en die artikels gedy teen ʼn stewige spoed.”
Luister: Só beïnvloed oormaat alkohol jou brein, liggaam
“Alkohol is ʼn onderdrukker. Dit onderdruk jou intellek, energie, inhibisies, en jou gedrag raak onvanpas.”