Skryf nou in as Somerbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2024.
Dié lesers gaan ‘HomeMakers Fair’ bywoon
Baie geluk aan die volgende Maroela Media-lesers wat elkeen ʼn stel dubbelkaartjies gewen het om die geleentheid by te woon.
Vriende van Afrikaans werskaf drie dekades vir taal
ʼn Klein groepie Afrikaanse mense het saam gesit en besluit dat die golf van verengelsing wat al hoe groter word, gestuit moet word. Toe stig hulle die Vriende van Afrikaans.
Onderwysstudente ontvang eerste honneursbeurse
Dit is die eerste beurse van sy soort wat aan studente van Aros toegeken word wat beoog om ʼn honneursgraad in leerondersteuning te voltooi.
Geroep om te help
Om iemand te vind wat werklik geroepe is, wat inpas by jou kultuur en geloof is die sleutel tot sukses, maar is nie altyd maklik nie
Ywerige jong entrepreneur wil eie tuindienste begin
Terwyl ander 11-jariges geld spaar om die jongste Xbox aan te skaf, het Hanro Wenke gespook om genoeg geld bymekaar te skraap om sy entrepreneursdroom te bewaarheid.
Replika van Estcourt-mosaïek by monument onthul
Die FAK het langer as twee jaar probeer om dié erfenisskat vanuit Estcourt in bewaring te neem.
Vroue in Beweging: Hoe leer ʼn ma haar dogters om goeie vroue te wees?
“Ons as mammas is nie perfek nie, maar moet streef daarna in God se genade om deur ons gebrokenheid ons dogters goed groot te maak.”
Wen: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Die immergewilde kykNET Buite Ekspo is om die draai en buitelewe-entoesiaste kan vanjaar weer eens hulle tande slyp vir ʼn propvol naweek.
Kunstenaar vertel van beroep van liefde
“Dit is ʼn passie, ʼn liefde en wie ek geword het. Ek staan elke oggend op met opwinding om te ontdek wat ek volgende gaan skep.”
Premature wonderwerkies nou presterende tieners
“As ma kyk ek elke liewe dag in verwondering na hulle. Die tweetjies besef nie eens watse wonderwerke hulle is nie.”
‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika
“Ek mis die huis en my mense baie, en ʼn goeie braai en boerekos bly maar my hart se punt.”
Almé Swart skryf raak met radiodrama oor vasgevangenheid
“Toe ek die eerste keer na my eie storie oor die radio geluister het, het ek ʼn ongelooflike gevoel ervaar.”
Video: Groot mylpaal vir SA se voorste varkvleisverwerker
Dié fabriek spog nou met die grootste boksvrieskas van sy soort in Afrika en kan altesame 120 ton se produkte in 24 uur tot -18 °C vries.
Uiteindelik! ʼn Nuwe (Afrikaanse) hoërskool vir Darling
Ná ʼn dekade lange gewag het bouwerk aan ʼn nuwe Afrikaanse hoërskool in Darling in die Wes-Kaap uiteindelik begin.
Helpende Hand se Ons Winkels het ’n liefde vir hul roeping
Vir die mense wat die roeping van hul hart volg, is die belonings onmeetbaar.
Springbokke is 2023 se nuusmaker van die jaar
Dit is die vierde keer dat die span dié toekenning ontvang.
Kaapstad skud vere reg vir grootste kunsteskou in Afrika
Die skone Kaap gaan dié naweek selfs nog meer aanskoulik wees met die room van Afrika se kunstenaars wat by die Investec Cape Town Art Fair sal saamtrek.
100 jaar van radio wêreldwyd gevier
“Die onmiddellike verbintenis tussen twee mense wat kilometers uit mekaar sit, is spesiaal.”
22 tweelinge – met juffies daarby – by Pta laerskool
“Daar is heelwat van hulle wat baie kleiner is en hulle het almal so hand aan hand aangekom, duidelik baie lief vir mekaar.”