“Ek sien elke dag soveel hartseer, maar ek sien ook soveel wonderwerke. Dit is die wonderwerke wat dit die moeite werd maak.”
Gedagte vir die dag: God is genadig met jou
Die Here God vra vir die vrou: “Hoe kon jy so ’n ding doen?” “Die slang het my bedrieg,” antwoord sy. “Dis hoekom ek geëet het.” (Genesis 3:13)
ToekomsVenster: Wie ken Sy gedagtes?
Hoe voel jy daaroor dat God dikwels, dalk meestal anders dink as mense?
Gedagte vir die dag: Jesus is die avontuur
My skape luister na my stem; Ek ken hulle en hulle volg My. (Johannes 10:27)
Hoop, een klippie op ’n slag
Mense vind stukkies geluk op die vreemdste plekke. Maretha Botes vertel hoe geverfde klippe hoop bring.
Bethlehem se museum: ‘Waar ons die toekoms van ons verlede verseker’
“Die Bethlehem-museum is ’n voorbeeld van hoe ’n museum bedryf kan word.”
Hospitaaltroue ter wille van leukemie-pa
“Ons het ons groot troue laat vaar om my skoonpa daar te hê – en ons sou dit nie anders wou hê nie.”
Gedagte vir die dag: Verklaar vandag tot ’n feesdag
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As jy my stem herken en die deur oopmaak, sal Ek na jou toe ingaan en ons sal die feesete saam geniet. (Openbaring 3:20)
Aangegryp deur ‘ware liefde’
Die foto het talle mense se hartsnare geroer.
Gedagte vir die dag: Fyn ingestem om God se musiek te speel
Sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. (Efesiërs 5:19)
ToekomsVenster: Jesus binne, Jesus buite
Paulus maan: “Julle lewe deur die Gees, laat die Gees nou ook jul gedrag bepaal”.
FAK se familie-erfenisfees nou aanlyn
Die FAK nooi almal uit om môre (10 April) om 12:00 op sy Facebook-blad in te skakel vir die tweede FAK-Genealogie- en Familie-Erfenisfees Digitaal.
Entrepreneur leer grootste lesse by gestremde mense
“Die grootste les wat ek by Jan geleer het, is om dankbaar en vrygewig te wees.”
Gedagte vir die dag: Dink én voel diep
Aanbid die Here in sy heilige glans. Laat die hele aarde voor Hom bewe. (Psalm 96:9)
ToekomsVenster: Leë blikke maak die meeste geraas
Tog sê die Woord: “laat jou ja, ja wees en jou nee, nee”. Die res is soos leë blikke wat straat afrol.
Projek begin om Pretoria se erfenisskatte reg te ruk
“Vir te lank is die bewaring van sulke kultuurhistoriese bakens óf as vanselfsprekend aanvaar, óf bloot geïgnoreer.”
Gedagte vir die dag: Die regte soort skoonheid sê ook die Here is hier
Sing vir die Here ’n nuwe lied! Sing vir die Here, almal op aarde! (Psalm 96:1)
ToekomsVenster: Die lewe is te kort
Haal uit die porselein. Die lewe is hier, nou, in dié oomblik en meer as dit het ek en jy nie noodwendig nie.
Luister: Maroela se landbouportaal skep ’n tuiskomplek vir boere
Boer, Maroela Media se splinternuwe landbouportaal, sal lesers wys dat landbou in Suid-Afrika iets is om op trots te wees.
Stellenbosch vier dié naweek fees
Die naweek se feestelikheid heet “Kom Flikker en Flash”, en die Woordfees wil ruimtes wat tans leegstaan met lig en kuns vul en nuwe lewe blaas in ʼn dorp wat swaar deur die pandemie en die gepaardgaande verlies aan koopkrag en toerisme getref is.