Covid-19-pasiënte se longe word soms deur dié virus beskadig. In Mbali se geval was die skade egter onomkeerbaar. Haar enigste kans op oorlewing was ’n longoorplanting. “Ons is redelik seker dat ons die eerste span in Suid-Afrika is wat dit doen.”
Paasfees-oordenking: ‘Om geseënd te wees’
“Mag my en jou lig juis die helderste skyn wanneer dit donker is.”
Kruis van liefde: Skakel vandag in vir ’n Paasnaweek-bederf
Dié koorwerk word vandag net na 14:00 op RSG uitgesaai. Op dié manier kry soveel meer mense, hier én wêreldwyd, die geleentheid om na dié uitsonderlike oratorium te luister.
Gedagte vir die dag: “Natan-eerlik” is broodnodig
Toe antwoord Natan vir Dawid: “Jy is daardie man! Die Here, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou tot koning van Israel gesalf en jou uit die mag van Saul gered.’” (2 Samuel 12:7)
ToekomsVenster: ’n Taal wat almal verstaan
Trouens leer die Woord van die Here ons nie juis dat die liefde vrees oorwin nie?
Om self te pluk
Stowwerig, taai en dors dra ons die laaste krat bakkie toe, nie min trots op ons nederige oes nie. Maar die werk is nog lank nie klaar nie. Daardie hope “pers goud” moet nou gesorteer en skoongemaak word. Vanaand nog.
Kom boer op Maroela! Splinternuwe landbouportaal bekendgestel
Maroela Media se landbouportaal, met die naam “Boer”, word vandag amptelik bekendgestel.
Gedagte vir die dag: Toe loop sy anderkant die dood in die lewende Jesus vas
Jesus sê toe vir haar: “Moenie aan My raak nie, want Ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Gaan na my broers en vertel vir hulle: Ek vaar op na my Vader toe, wat ook julle Vader is, na my God toe, wat ook julle God is.” (Johannes 20:17)
ToekomsVenster: God praat
God praat met mense. Hy het ʼn strategie. Hy soek net na iemand wat die moeite sal doen om na Hom te luister en te doen wat Hy vra.
Jordan loop, praat weer ná gru-ongeluk
Jordan Marais se ma, stiefpa en broer het in Januarie in ʼn ongeluk naby Harrismith gesterf.
Behoeftige meisies benodig meer as net sanitêre ware
“Ons moet skoolmeisies holisties ontwikkel om ʼn sterk volgende generasie van vroue te verseker.”
UJ-prys: ‘Skepsel’ gooi anker
Altesaam 71 titels het vanjaar om die UJ-prys meegeding, waarvan 27 debute is.
Rietvlei-natuurreservaat renosterkalf ryker
Die kalf sal eers ’n naam kry nadat die geslag bepaal is.
Gedagte vir die dag: Om in te pas
Toe vra iemand Hom: “Here, is dié wat gered word, maar min?” (Lukas 13:23)
ToekomsVenster: Verkondig die volle Evangelie
Hoe wil en kan God my gebruik om hierdie wêreld gestadig maar beslis deur my lewe en optrede te beïnvloed?
Geskiedenisolimpiade nou vir hoërskole én laerskole aangebied
Stel jy belang in geskiedenis of het jy dit as vak op skool? Dan het die FAK die ideale geleentheid om jou kennis te toets en uit te brei.
Oor ʼn krulkopdigter en die Spar-strokie-gedig
“Haar woede oor iets eenvoudigs het my so geïnspireer dat ek inderhaas by die kar moes uitkom.”
Gedagte vir die dag: ’n Nuwe begin
“Trek uit dié liederlike vuil klere van hom.” Vir Jesua het hy gesê: “Ek het jou jou oortredings vergewe en Ek gaan vir jou skoon klere aantrek.” (Sagaria 3:4)
WEN: Vellies vir ma en pa en ʼn heerlike geskenkpak vir die gesin!
Maroela Media wil ʼn gesin te bederf met ʼn spesiale geskenkpak ter waarde van R2 300. Skryf nou in!
ToekomsVenster: Die dag toe almal saamstaan
Moenie die dag van klein dinge geringskat nie.