“Hierdie kursusse is ideaal vir nuwe boere, onlangse skoolverlaters of selfs gevestigde boere wat hul kennis van landboupraktyke wil verfris en verbeter.”
Beleërde landboubedryf vra vir beperkte loonverhoging
Agri SA waarsku indien loonverhogings aanhou om los van die ekonomiese werklikheid te staan, die landboubedryf sy vermoë om werksgeleenthede te skep, gaan verloor.
Beseerde boer in varkhok aangetref
Toe Sakkie Bell se verloofde terugkeer huis toe, het sy agtergekom iets is nie pluis nie.
Jongboer van die jaar begin met niks
Nadat die beoordelaars Hannes Wolvaardt se boerdery onder die vergrootglas bekyk het, kon hulle nie anders nie as om hom as vanjaar se Agri SA/Toyota SA (TSAM) jongboer van die jaar aan te wys.
Landboustudente steek kers op by bekende stoetteler
Petrus Taljaard, ’n bekende stoetteler naby Ermelo in Mpumalanga, dra graag sy kennis oor aan jong landboustudente.
KragDag op pad Kaap toe
“Ons tema vir 2023 is, Kom ons bou ʼn kragstasie.”
Met mening vir SA koffie
Suid-Afrika is nie juis bekend vir sy koffieproduksie nie, maar Allesbeste-boerdery in die Laeveld in die Tzaneen-streek wil dit verander.
Haassiekte breek uit in Karoo
Daar is tans geen entstof vir dié siekte in Suid-Afrika nie.
Nuwe finansierder vir boere
“Dit is opwindend om ʼn maatskappy te bou en ʼn nuwe handelsmerk te posisioneer met ʼn uitstekende span uit die landbousektor.”
Koop ‘goeie’ insekte in ʼn botteltjie
“Dit wat ons hier doen, leer jy nie op universiteit nie. Jy kan leer om insekte te identifiseer en hulle lewensiklusse leer, maar om hulle te produseer is nie maklik nie.”
‘Planttyd loop uit’ weens te veel reën
Vrystaatse boere kon tot dusver bitter min plant en dit wat reeds geplant is, versuip nou.
Goeie reën maak damme propvol
Die styging in damvlakke is goeie nuus, veral omdat die land se damvlakke die laaste ruk op ʼn afwaartse kurwe was.
Sonkrag bring vryheid vir boerdery
Hoewel hy reeds 10 jaar gelede hieraan begin dink het, was die tegnologie nog nie geskik nie en die kostes te hoog dat dit ekonomies sin sou maak.
Ooreenkoms bereik om suikerrietboere te betaal
Kommersiële boere het intussen ook hul eise op rente vir die laatbetalings laat vaar aangesien hulle bewus is van die moeilike posisie waarin Tongaat Hulett hom bevind.
Agri SA deel van president se klimaatkommissie
Voedselsekerheid sal in die toekoms afhang van ʼn land se vermoë om ʼn volhoubare omgewing vir boerdery te handhaaf en die landboubedryf is onlosmaaklik gekoppel aan die natuurlike omgewing.
Nog geen betaling van Tongaat Hulett aan kommersiële boere
Daar is ook steeds vrae oor Tongaat Hulett se vermoë om betyds betalings van meer as R345 miljoen te maak aan die einde van November vir die meer as 570 000 ton suikerriet wat in Oktober gelewer is.
Hofoorwinning oor Tshwane-varsproduktemark
Die metroraad is hof toe gesleep om hom te dwing om die “kritiek wanfunksionele toestand” van ʼn mark – wat toegang tot vars produkte vir sowat 6,5 miljoen Suid-Afrikaners lewer – reg te ruk.
Landbouwelvaart begin op laerskool
Tien vrugtebome, waaronder perske-, pruim-, appelkoos- en nektarienbome, is geplant om die skool in staat te stel om leerders van die landbouwaardeketting en selfstandigheid te leer.
Kommer neem toe oor Lesotho-grensboere
Die “vergete gemeenskappe” op die grens met Lesotho steier onder ʼn voortgesette vlaag misdaad wat ondanks herhaalde pleidooie aan die owerhede net nie gepak word nie.
Juwelier erken moord op oudleraar, sy vrou
Terwyl hulle koffie gedrink het, het ’n argument tussen Francois Pretorius en die Beukes-egpaar ontstaan.