Die gesogte kampioenskap is onlangs vir die derde keer deur SA Stamboek aangebied en Holstein-tipe diere en jerseys het deelgeneem.
Duisende werkloos as Tongaat Hulett toemaak
“Tongaat Hulett se besluit om met ʼn vrywillige sakereddingsproses te begin, plaas die hele suikerbedryf en werkgeleenthede wat daardeur onderhou word in ’n moeilike posisie.”
Saai help begunstigdes van grondhervorming
“Begunstigdes van die herverdelingsprogram is gedoem tot ewige bywonerskap omdat hulle hul grond van die staat moet huur.”
Bejaarde probeer aanvallers met slang verdryf
“Toe hy by die kombuisdeur uit is, staan die skelms reeds daar en wag hom in.”
Verdagte daag nie op vir boer se moordsaak
Die twee ander verdagtes is ook nou weer agter tralies nadat hulle vroeër versuim het om in die hof op te daag.
Erger sprinkaanuitbrekings dreig in 2023
Die kontrakte van sprinkaanbeamptes is nie betyds hernu nie, terwyl die weerdiens bo-gemiddelde reënval hierdie somer verwag.
Foto’s: Pretoria Boeremark, ʼn opwindende 30 jaar later
“Dit was ʼn skrikwekkende ervaring. In tien dae moes ons die stuk grond van ʼn ou lusernland tot ʼn mark ontwikkel.”
Boere het meer van begroting verwag
Agri SA sê daar was geen geteikende ingryping om die landboubedryf te steun nie, terwyl suikerrietkwekers bitter is oor die stilte wat heers oor die voortgesette suikerbelasting.
Verhoor begin 4 jaar ná boer se moord
Attie Jooste (60) is op 7 Januarie 2018 op ʼn kleinhoewe by Jan Kempdorp in die Noord-Kaap vermoor.
Finansiering van miljarde moet opkomende boere help
Volgens die departement gaan die program oor ʼn tydperk van 10 jaar ingefaseer word, met die departement wat minstens R3,2 miljard in hierdie tyd sal belê.
Kyk: ‘Boere is keelvol’
Tientalle boere in bakkies, trekkers en stropers het Maandag na Roedtan in Limpopo opgeruk, waar drie verdagtes in die hof verskyn het in verband met die moord op Nico Janse van Rensburg.
Massa-optog teen plaasaanvalle
“Ons is keelvol vir die aanvalle op ons boere en wil met die optog opnuut bewusmaking daaroor skep. Iets moet gedoen word.”
Boer en sy vrou in veld aangehou
“Hulle het my hande en voete vasgebind en ’n ding oor my kop getrek. Hulle het my na ’n boom gevat en daar sowat vyf uur lank aangehou.”
Veldbok-boerdery bring kultuurgroepe saam
Dié stoetery sal uiteindelik lei tot die daarstel van ʼn lewensvatbare landbou-onderneming, die verhaling van die aanvanklike finansiële belegging en die verskaffing van basiskuddes vir die vestiging van toekomstige ontwikkelingsprojekte in die provinsie.
Misdadigers op Lesotho-grens al hoe meer ‘selfversekerd’
“Weens die swak vervolging van misdadigers, veral met veediefstal, en die wanfunksionele strafregstelsel in Suid-Afrika word misdaad minder aangemeld en misdadigers op die platteland raak al hoe meer selfversekerd.”
Wildbedryf huldig sy presteerders
“Kritici van die bedryf moet hierdie uitsonderlike, hoë-gehalte ondernemings besoek om ʼn idee te kry van hoe hulle mense se lewens in die land verander.”
Landbouskrywers-Noord vereer uitblinkers
“Leierskap in die bedryf, bestuursvaardighede en besluite wat verder tot volhoubaarheid bydra, kom ook onder die vergrootglas.”
Dieselprys gevaar vir voedselsekerheid
Die nuwe plantseisoen het onlangs aangebreek en die reeds uitermate hoë insetkostes waarmee boere te doen, is nou nog hoër.
Elke dier ʼn eregas by Nampo Alfa
“Nampo Alfa is ʼn ekspo, nie ʼn skou nie. Hier is dit nie ʼn geval waar ek vir Blommetjie wil kom afwys nie, Blommetjie moet kwalifiseer om hier te wees.”
Nog twee vas ná Roedtan-plaasmoord
Nog twee verdagtes word in verband met Nico (Nicci) Janse van Rensburg (35) se moord gesoek.