Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het Woensdag onderneem om die nasionale vergadering te versoek dat voormalige raadslede van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) as misdadiger-direkteurs te verklaar sodat hulle nie in die toekoms weer op die raad kan dien nie.
200 000 verkeersboetes binne 3 maande in Pta
Die Tshwane-metropolisie het Woensdag gesê hy verskerp padveiligheidsveldtogte in Pretoria, aangesien statistiek die afgelope paar maande “ʼn toppunt in wetteloosheid deur motoriste” onthul het.
Vrae oor staatspensioenfonds miljoene rande se grond koop
Groot geheimsinnigheid omhul die aankoop van twee plase buite Klerksdorp in Noordwes waarvoor die staatsdienspensioenfonds (GEPF) volgens ʼn kennisgewing in die Landbouweekblad van 31 Januarie R586,5 miljoen betaal het.
Limpopo-man het nié koronavirus
Die departement van gesondheid in Limpopo het Woensdag gesê ʼn man wat in isolasie geplaas is weens hoë koors en verkouesimptome, het negatief getoets vir die koronavirus.
‘G’n fout met Midmar se water’ – organiseerders
’n Organiseer sê hy is selfs bereid om die dam se water te drink.
Die wêreld in foto’s – 5 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Korrupte burgemeester voer skrikbewind in Limpopo
Ondanks die feit dat die munisipaliteit bankrot is, leef Matsemela en haar meelopers in absolute weelde.
Liggaam in veld wel dié van oud-Koevoetlid
Daar is onder meer na Barnard se Facebook-profiel gekyk en dit het weer daartoe gelei dat beeldmateriaal van kringtelevisiekameras bekom is wat lig gewerp het op van sy laaste bewegings.
Man tronk toe vir miljoene se bedrog
Die munisipaliteit het bykans R180 miljoen verloor.
Koue front, reën op pad
Groot dele van die land sal die naweek weer reën kry.
‘Guptas het my probeer omkoop’ – voormalige SAL-baas
Hy het my R500 000 aangebied as ek die kontrak vir McKinsey & Company gee.
Vrou dood ná ‘polisie’ egpaar kaap
Die verdagtes het later langs die R55 gestop en die egpaar aangesê om uit te klim en weg te hardloop.
2 sterf toe 3 vragmotors bots
Twee van die vragmotorbestuurders het in die ongeluk omgekom.
Miljarde wit skoenlappers sak toe op Gauteng
Dié jaar se migrasie van pionierwitjies is die grootste sedert 1966.
Pelosi skeur Trump se toespraak op
Dit was tydens vanjaar se staatsrede weer duidelik dat dié twee nie juis ooghare vir mekaar het nie.
Minister oor vordering met bek-en-klouseer
Die minister van landbou, Thoko Didiza, en top-amptenare van haar departement het breedvoerige besonderhede verskaf oor die huidige uitbraak van bek-en-klouseer in Suid-Afrika, en die prentjie lyk nie goed nie.
Duisende batterye uit selfoontorings gesteel
ʼn Totaal van 703 gesteelde batterye is reeds vanjaar aangemeld.
Oorstromings bedreig suide van Nieu-Seeland
ʼn Gesin vertel van hul angswekkende nag in ʼn hut op ʼn gewilde staproete toe vloedwater hulle vasgekeer het.
Nuuskommentaar: Die kanker van korrupsie
Suid-Afrika verdien om na verwys te word as land waar korrupsie endemies geword het.
10 op skip het koronavirus
Die dodetal het in ’n enkele dag met 65 gestyg.