Dié plaaslike en internasionale vlugte word geraak.
Foto’s: Koop Jhb-huis vir R92 miljoen, kry ʼn Rolls-Royce
ʼn Huis in Houghton, Johannesburg, is in die mark vir R92 miljoen – en ʼn Rolls-Royce is by die prys ingesluit.
Medihelp kry nuwe hoof
Medihelp vier vanjaar sy 115de bestaansjaar met ʼn nuwe hoof aan die stuur.
Trump-verhoor begin vanaand
Dit is maar die derde keer in die Amerikaanse geskiedenis dat ʼn president in ʼn staat van beskuldiging geplaas word.
Brande bedreig Australiese begrotingsoorskot
Die tesourier het voorheen onderneem om ʼn begrotingsurplus van 5 miljard Australiese dollar in die boekjaar 2019/2020 te lewer.
AfriForum verkla Ramaphosa, Sisulu by VN oor uitlatings
AfriForum het die VN se spesiale rapporteur versoek om dringende stappe teen Ramaphosa te doen ná sy ontkenning van plaasmoorde en grondgrype.
Regsfirma reg om Prasa te takel oor miljoene se skuld
ʼn Prokureursfirma wat die sukkelende spooragentskap help om enorme bedrae geld te in te vorder, oorweeg nou sélf stappe teen Prasa weens uitstaande skuld van miljoene rande.
Man skiet glo vrou, seun in ongevalle
“Die man het skielik sy drup verwyder en glo sy vrou en seun geskiet,”
Apartheid-opmerking: Onnie weer terug skool toe
“Die proses het ongelooflike stres op haar menswees geplaas.”
Vrae oor Sisulu se duur, omstrede adviseurs
Minister Lindiwe Sisulu, het twee uiters omstrede figure in uiters hoogbetaalde poste as haar spesiale adviseurs aangestel.
Nuuskommentaar: Sou wegdoen van kaderbeleid ook met omarming van sosio-ekonomiese gelykheid wegdoen?
Baie Suid-Afrikaners sal verlig wees om in sekere mediabronne te lees pres. Cyril Ramaphosa wil wegdoen met kaderontplooiing en dit met ’n merietestelsel vervang. Maar is dit inderdaad wat hy gesê het?
Stelsel beperk, só lyk kanse vir beurtkrag
Onbeplande onderbrekings het reeds meer as 12 000 MW gebruik.
Onwettige besetters moet uit én opdok vir skade
Hulle het toegang tot die eenhede gekry deur deure en slotte oop te breek.
Wes-Kaapse offisier se gesin ‘leef in vrees’
“Jy weet nie wat hulle kan doen nie. Jy weet nooit wie gaan hulle teiken nie, my of Charl of my kinders.”
Man vas vir moord op jong dokter
Die polisie het die kamer oopgebreek en die 25-jarige intern se liggaam op haar bed aangetref.
Minister bekommerd oor leerder-sterftes
Verskeie skole is in rou gedompel ná die dood van leerders vroeg in die jaar.
ANC-lekgotla: Meer ingryping in sleutelbedrywe
“Ons was baie openhartig oor die opdraande stryd waardeur ons land in die gesig gestaar word en ons het ons tekortkominge erken, veral wat betref die implementering van beleid. Ons het ook praktiese maatreëls saamgestel om dié tekortkominge te takel.”
James Dean gaan herleef as akteur in fliek
ʼn Maatskappy wat James Dean as akteur wil laat herleef reken hulle gaan nie net sy digitale afbeelding ʼn rol in die fliek gee nie, maar ʼn hele nuwe loopbaan.
‘Ekonomiese beleid lei tot afleggingsbloedbad’
Na die ‘afleggingsbloedbad’ in 2019, voorspel die nuutste aankondigings deur Samancor en Glencor niks goed vir wat na verwagting ʼn baie moeilike 2020 gaan wees nie.
Man gou vas ná rooftog by vulstasie
ʼn 40-jarige man is Maandag in hegtenis geneem kort ná ʼn rooftog by ʼn vulstasie in Algoapark in Port Elizabeth.