Dit was ʼn kritieke tyd vir die munisipaliteit nadat die droogte damme in die weste van die dorp byna laat opdroog het en sommige inwoners weke lank sonder lopende water oor die weg moes kom.
Old Mutual skors hoof
Die maatskappy het verskeie vergaderings met Moyo gehad en tot die slotsom gekom dat daar ʼn wesenlike “vertrouensbreuk” tussen hom en die raad ontstaan het.
Baba brand toe bedjie vlam vat
Luan het in dié stadium in die bedjie probeer klouter om sy brandende boetie te help.
4 sterf op N4 binne ure van mekaar
Twee mans is omstreeks 06:00 dood toe hulle deur ʼn vragmotor getref is terwyl hulle ʼn buiteband omgeruil het.
Foto’s: Sewe na hospitaal ná dek meegee
SANParke sê hy is besig met ʼn ondersoek om vas te stel wat gelei het tot die gedeeltelike ineenstorting van die houtdek.
Werker in hof vir moord op aktivis
Die verdagte het Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn vir die moord op Annette Kennealy.
Coke sê minder suiker in koeldrank gaan nié oor belasting
Die maatskappy het besluit om suiker in sy drankies sedert 2016 te verminder wat strook met die tydperk waarin die plaaslike regering die belastingheffing op suiker in drankies ingestel het.
Ma wat kind glo doodslaan in hof
Die ma het ná die beweerde voorval weggehardloop.
Vier ‘bedrieërs’ in bank in hegtenis geneem
Die bankamptenaar het haar bestuurder ingelig en toe gemaak of sy saam met die verdagtes sal werk.
8-jarige vind glo kleuter in swembad dryf
“Die kind het geen reaksie getoon toe hy uit die swembad gebring is nie.”
Klag teen eienaar gebring oor skoktoestand van perde
“Hulle gebruik doringdraad en stokke met dorings om die perde mee te slaan sodat hulle vinniger hardloop. Hulle ry selfs die perde wanneer hulle net ses maande oud is.”
Ma wat 4 kinders glo vermoor vra borgtog
“Die beskuldigde het ook probeer om haar eie lewe te neem deur van die kos met die gif te eet. Sy het die volgende oggend ontdek die kinders is dood.”
Wapenskandaal: Bewyse teen Thales ‘is baie sterk’
Breitenbach het verder aangevoer in ʼn saak wat so ernstig is soos dié, is daar ʼn eis deur die samelewing dat geregtigheid sal geskied en daarom moet die hof baie meer huiwerig wees om vervolging permanent te staak.
Aanklagte kom teen voormalige hoës by SA Express
“Die nuwe direksie van SA Express neem bewerings van onreëlmatigheid by die lugredery baie, baie ernstig op.”
Twee vra borgtog ná veediefstal
Adriaan Human (51) en George Ketshabang (51) is verlede week in hegtenis geneem in verband met die diefstal van 25 beeste op ʼn plaas ongeveer 20 km vanaf Biesiesvlei.
Repokoers in betwiste besluit onveranderd gelaat
Kganyago het gesê drie lede van die komitee het verkies om die repokoers onveranderd te laat, terwyl twee lede verkies het om dit met 25 basispunte te verlaag.
Coligny-mans wend hul direk tot appèlhof
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het sy organisasie verwag dat die regter in die saak nie bereid sou wees om verlof tot appèl toe te staan nie, aangesien hy moeilik sou erken dat hy “ernstig misgetas het” in sy aanvanklike besluit om die twee mans aan moord skuldig te bevind.
Vraestelle lek uit by Unisa
Baie studente is nou bekommerd watter gevolge dié skelmstreek vir onskuldige studente kan inhou wat nie die vraestelle gekoop het nie.
Coligny-twee se appèlaansoek misluk
Die twee mans wat skuldig bevind is aan die moord op ʼn tienerseun van Coligny in Noordwes se aansoek om verlof tot appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis is Donderdag in die hooggeregshof in Mmabatho van die hand gewys.
Winde kondig Kaapse kabinet aan
Winde het tydens sy inhuldiging gesê hy beoog ook om departemente in die Wes-Kaap te verminder.