Bongi Msomi sal oudergewoonte die groep van 14 spelers aanvoer wat ervare sterre soos Karla Pretorius, Phumza Maweni en Ine-Marí Taljaard insluit.
Magda swem, trap en draf na podium in Mosselbaai
Ongeag sukses in die Ooste of die Weste; vir dié Suid-Afrikaner bly ʼn tuiskompetisie maar die heel beste.
Novak is die koning van tennis
“Dit is ongetwyfeld een van die beste seisoene van my lewe,” het Novak Djokovic gesê nadat hy die ATP-eindronde vir die sewende keer in sy loopbaan gewen het.
Goud vir Marc en Carla in Johannesburg
Marc Pritzen en Carla Oberholzer is die wenners van die 947 Ride Joburg-fietswedren.
Verstappen brom oor Vegas, maar brul oor wenstreep
“Max hou daarvan om vir sy plek te baklei; ek dink hy het intussen al sy sienswyse oor Las Vegas verander.”
Djokovic weer te sterk vir Spanjaard
“Novak het net weer eens gewys waarom hy die beste ter wêreld is,” het Carlos Alcaraz gesê.
Leclerc wil ʼn F1-partytjie in Vegas hou
Ferrari se Charles Leclerc sal eerste in die voorlaaste F1-wedren van die seisoen in Las Vegas wegspring.
Dis Djokovic teen Alcaraz in Turyn
“Ek hoop die wedstryd sal ʼn herhaling wees van wat op die hoofbaan van Wimbledon gebeur het.”
Sinner wen sy groep, Djokovic ook in semi’s
“Dit was ʼn wafferse tuimeltreinrit om tot hier te kom, maar ek is baie dankbaar om in die halfeindstryd te wees.”
Alcaraz terug op wenpad in Turyn
“Ek sal moet aanhou om op dié vlak te speel as ek ʼn kans in die toernooi wil hê.”
Avontuurlustige Sinner eindig Djokovic se wenlopie
“Ek kon nou onverskrokke spel in die belangrike oomblikke van die kragmeting opdis – veral in die derde stel.”
Zverev klink Alcaraz se doppie in Turyn
Kookwater afslane was die skerpste pyl in Alexander Zverev se tenniskoker vir sy wedstryd teen Carlos Alcaraz in die ATP-eindronde in Turyn.
Op ʼn tennisbaan is niks Grieks vir Sinner
Jannik Sinner het met Stefanos Tsitsipas in Turyn klaargespeel, terwyl Novak Djokovic genoeg teen Holger Rune gedoen het om die jaar as die wêreld se voorste tennisspeler af te sluit.
Novak wil jaar as wêreld se beste afsluit
“Ek speel nog teen ʼn hoë vlak, terwyl rekords ook vir die nodige motivering sorg. Ek is egter op my eie tennispad en ek sal graag wil sien hoe ver ek nog daarop kan stap.”
‘The Beast’ is terug op MotoGP-podium
“Ek is baie moeg, maar ek kon nou 100% gee. Ek het vir ʼn lang ruk nie op die podium gestaan nie, maar vandag het die vonkelwynproppe weer geklap.”
Tsitsipas gereed om raket in Turyn te swaai
“Dit is ʼn unieke geleentheid. Baie spelers – selfs al is jy 200ste op die wêreldranglys – kan in ʼn Grand Slam-toernooi speel, maar nie baie kan spog dat hulle deel van die ATP-eindronde was nie.”
Terapie op branderplanke bring hoop vir kwesbare kinders
Selfvertroue, respek, hoop en ʼn gevoel van hoe dit is om deel te wees van ʼn omgee-gemeenskap; dit is die waarde van branderplankryterapie.
Daar is nog geen keer aan Djokovic
“Terwyl dit nog vir my moontlik is, wil ek wedstryde wen.”
Inskrywings vir Comrades open binnekort
“Die 2024-Comrades gaan ongetwyfeld een van die opwindendste weergawes van dié wêreldbekende ultramarathon wees.”
Dricus kry sy titelkans
Dricus du Plessis sal vroeg in 2024 met Sean Strickland om die UFC-middelgewigtitel in Toronto meeding.