“Ons hou aan veg tot die heel laaste ronde.”
Novak – die meester van Parys
Novak Djokovic het die eerste speler ooit geword om 40 ATP 1000-titels in te oes.
Dis Djokovic teen Dimitrov in Parys
“Ek gaan alles in my vermoë doen om myself ʼn kans teen Novak te gee.”
Vasbyt-uitdaging toets deelnemers se staal
“Dit was seker die moeilikste ding wat ek nog in my lewe gedoen het.”
Djokovic rol Rune dié keer in Parys
Novak Djokovic se laaste nederlaag op ʼn tennisbaan was teen Carlos Alcaraz in ʼn titaniese Wimbledon-eindstryd.
Novak so byna deur Tallon ontspoor
ʼn Olike Novak Djokovic moes diep delf teen Tallon Griekspoor, maar die Serwiese ster het uiteindelik na sy negende kwarteindstryd op ʼn streep in die Parys-meesterstoernooi deurgedring.
Vasseur glo Ferrari is op die regte pad
“So saam met die voorste wegspringplek is ʼn derde en vierde plek glad nie ʼn slegte uitslag nie. Ons het heel goed die naweek gevaar.”
‘Max-iko!’ Verstappen is weer onstuitbaar
Sergio Perez se droom om sy tuis-Grand Prix te wen het skipbreuk gely toe hy reeds om die eerste draai in ʼn botsing was.
Binder gestraf, maar steeds op podium in Thaise MotoGP
Brad Binder (Red Bull KTM) het Sondagoggend op die Chang- internasionale baan in Buriram sy miljoene ondersteuners na hul asems laat snak.
Nuwe Tour de France-roete beloof prentjiemooi wedren
Die gewysigde roete sluit in ʼn Italiaanse wegspring-debuut in Florence en ʼn finaal in die Franse Riviera.
Aussies te sterk vir Proteas op netbalbaan
Daar was natuurlik ʼn paar goeie Protea-oomblikke, terwyl die tuisspan ook foute gemaak het, maar ʼn oorwinning met 19 doele dui daarop dat die Australiërs dinge net te maklik op die baan gevind het.
Max wen vir die 50ste keer
Lewis Hamilton en Charles Leclerc is ná afloop van die aksie gediskwalifiseer toe wedrenbeamptes tegniese ongerymdhede in hul renmotors raakgesien het.
Aussies se MotoGP-blitsren gekanselleer
Die organiseerders van die Australiese MotoGP se blitsren moes noodgedwonge die wedren kanselleer.
Foto’s: Stap kaalvoet in Riebeek-Kasteel
Bekroonde wyne en wêreldklas olywe maak nou wel hierdie hoekie van die Swartland spesiaal, maar glo my daar is hope ander redes waarom jy in die Riebeekvallei wil kom uithang.
‘Wenstappen’: 50ste sege wink vir Max in Texas
Max Verstappen het sedert die aanvang van die 2021-seisoen meer as die helfte van die 61 wedrenne gewen.
MotoGP: Binder twee keer gestraf, eindig steeds sesde
Suid-Afrika se Brad Binder (Red Bull KTM) het met groot opgewondenheid na die naweek uitgesien, maar dit het nie heeltemal verloop soos hy gehoop het nie.
Kaapstad-marathon: Polisie verruil uniforms vir drafskoene
Die Kaapstad-marathon vind Sondag plaas, met gepaardgaande wedlope wat Saterdag plaasgevind het.
Dimitrov steeds op die wenpad
Grigor Dimitrov het gewys dat sy oorwinning teen Carlos Alcaraz gʼn frats was nie toe hy vir Nicolas Jarry met 7 – 6 en 6 – 4 geklop het om na die halfeindstryd van die Sjanghai-meesterstoernooi deur te dring.
Buiteperd Dimitrov skok Alcaraz in Sjanghai
Teen Carlos Alcaraz moet jy volgehoue druk kan toepas en Grigor Dimitrov het die wêreld se naasbeste speler nie vir ʼn oomblik met rus gelaat nie.
Rafa kan terugkeer by Australiese Ope maak
“Ek het in die afgelope paar dae met hom gesels en hy het bevestig dat hy in Melbourne sal wees. Natuurlik is almal baie opgewonde daaroor,” het die Australiese Ope se Craig Tiley gesê.