Is hierdie die swaeltjie wat die begin van ’n Protea-somer inlui, of gaan hy (soos baie ander in die onlangse geskiedenis) maar weer die hasepad terug na die wintermaande kies?
Covid-vrese kelder vyfde toets
“Indië het Engelse krieket in die steek gelaat, maar in dieselfde asem het Engeland ook Suid-Afrikaanse krieket teleurgestel.”
Mpitsang maak T20-Wêreldbekerspan bekend
Temba Bavuma sal ’n span sonder Janneman Malan en Faf du Plessis op die veld lei.
Moet ons nie maar vir Faf bel?
Selfs op 37-jarige ouderdom sal hy waarskynlik nie swakker as die ander Protea-kolwers teen draaiboulwerk vaar nie.
Protea-kolwers wéér deurmekaar gedraai
Die span vir die komende T20-Wêreldbeker word môre bekend gemaak.
Draaiers haal wind uit Sri Lanka-seile
Indien die Proteas vandag wen sal dit hul eerste reeksoorwinning in die formaat van die spel wees sedert hulle in Maart 2020 met Australië klaargespeel het.
Krieket: Malan, Shamsi skitter teen Sri Lanka
Dit het nooit gelyk of die tuisspan by die lopietempo gaan byhou nie en snelboulers Kagiso Rabada en Wiaan Mulder het Sri Lanka laat steier.
Elegante Janneman moet Protea-keurders laat nadink
Malan het die ankerrol in Suid-Afrika se kolfbeurt van 47 boulbeurte gespeel.
Snelboulers sal hul sokkies moet optrek
’n Mens benodig nie die speurdienste van ’n Sherlock Holmes, ’n Hercule Poirot of ’n Yster Swart om te ondersoek waar dinge gister vir die Proteas skeefgeloop het nie.
Proteas jaag 301 teen Sri Lanka
Laat ons nie doekies omdraai nie: Die Proteas se snelboulers het in die eerste wedstryd gesukkel.
Mignon voortaan ’n Hurricane
Die Suid-Afrikaner verruil die Melbourne Stars vir die Hobart Hurricanes in die Big Bash League.
Abbott en Harmer maak amok in Engeland
Ja, hulle mag dalk aan die verkeerde kant van 30 wees en hulle het dalk destyds Kolpak-kontrakte met Engelse graafskapspanne onderteken, maar sommige kenners meen Kyle Abbott en Simon Harmer kan beslis waarde tot die Proteas se toetsspan voeg.
Dankie, Dale!
Dale Steyn, die Phalaborwa-sneltrein, het op 38-jarige ouderdom sy uittrede uit alle krieket aangekondig.
Nóg ’n mediese terugslag vir Cairns
Volgens sy familie het hy tydens ’n noodhartoperasie in Sydney ook ’n spinale beroerte gekry wat hom verlam in sy bene gelaat het.
Faf weer gereed vir aksie ná harsingskudding
“Dit was ’n taai drie maande.”
Nkwe bedank as Protea-hulpafrigter
“Terwyl alles moontlik gedoen is om sy dienste te behou, het Enoch besluit om eerder op persoonlike groei en professionele ontwikkeling te fokus.”
Boucher reageer op aantygings
“Hoewel ek naïef in my speeldae was, is niks wat ek gesê of gedoen het deur kwaadwilligheid of rassisme gemotiveer nie.”
SA’ners tel onder bestes in nuwe krieketreeks
“Quinton de Kock het gereeld die bal aan die rol vir die Brave in hul kolfbeurte gesit en hy het met tye soos ’n wafferse genie agter die paaltjies te kere gegaan.”
Is Faf dalk tog ’n moet vir T20-beker?
“Ek weet dat ek nog baie het om vir die Proteas in hierdie formaat te bied.”
Proteas se laaste kans om vir T20-beker te slyp
Drie van die Suid-Afrikaners se sterre sal die eendagwedstryde teen Sri Lanka misloop, maar hulle keer wel terug vir die daaropvolgende T20-reeks.