Hoe vergelyk die Audi SQ5 TFSI Quattro en die Volkswagen Tiguan R?
Vyfdeur-Jimny ʼn werklikheid – en op pad na SA!
As een van Suzuki se gewilde sportnutse, en ʼn 4×4 wat by die grootstes en bestes kan kers vashou, het die driedeur-Jimny amper eiehandig Suzuki as ʼn wêreldwye topverkoper gevestig.
Nuwe TVS-model: Goedkoop, maar alles behalwe generies
Ek sal hierdie fiets hoog kan aanbeveel vir mense wat pas begin motorfiets ry, of wat geld wil spaar op hul daaglikse pendel.
Ons gunstelinge – 2022 se beste nuwe motors
2022 was ʼn fantastiese jaar wat nuwe voertuie betref. Maroela Media het altesaam 90 motors onder hande gehad deur die jaar – en hier is ʼn paar uitskieters.
Dié BMW in die kol
Die meeste elektriese voertuie is tans nog buite die bereik van die algemene gebruiker. BMW skiet egter moontlik hier ʼn kolskoot.
Wiele2Wiele gesels Dakar
Met die moeilikste ren in die wêreld wat tans aan die gang is, praat Wiele2Wiele hierdie week oor 2023 se Dakar.
Motorverkope kry weer woema in 2022
Toyota spog weereens met die gewildste passasiervoertuig en gewildste ligtehandelsvoertuig wat voertuigverkope vir Desember betref.
Goed, beter, beste – Hilux?
Toyota se Hilux is beslis nie onbekend in dié segment nie… maar die Toyota Hilux GR-S sit die Hilux in ʼn nuwe liga as dit kom by sleep.
Hero XPulse 200 – goed genoeg vir enige avontuur
Die Hero het hom soos ’n wafferse klipspringer gedra en die pad tot bo maklik kaf gedraf.
Hi-un-day, Hoon-dai? Dié advertensie help met die uitspraak
“Met hierdie veldtog wou ons ʼn bietjie humor en persoonlikheid by ons handelsmerk voeg.”
Motorfietse: 2022 in ’n neutedop
Die jaar het heelwat meer opgelewer as wat ons verwag het, en die nuwe jaar beloof ook ’n rits nuwe modelle. So, kom ons kyk terug op die jaar wat was.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Ford Ranger
Vir Wiele2Wiele se laaste program van 2022, gesels hulle oor die nuwe generasie Ford Ranger-bakkie.
TVS Apache 310 RR – uitstekende liggewig
Die TVS het nou een trappie verder gegaan en die BMW G 310 R omskep in die fiets wat dit kon gewees het: die Apache 310 RR.
Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Amarok en Dakar
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles oor die nuwe Volkswagen Amarok en Suzuki se nuwe S-Presso. Toyota Gazoo Racing het intussen ook sy span vir die 2023 Dakar-ren bekendgestel.
SA motorbedryf laat vervaardigingswiele rol
Ondanks ʼn sukkelende wêreldekonomie en velerlei uitdagings op tuisbodem, is Suid-Afrika se motorvervaardigingsbedryf goed op pad na herstel.
Padkar voltooi die negeuur-uithouren
Toyota het die afgelope jare werklik hul spiere gebult wanneer dit by motorsport kom.
Amarok se hart klop steeds Volkswagen
Volkswagen se nuwe Amarok is ʼn Ford Ranger onder die vel, maar bly steeds ʼn Volkswagen in hart en siel.
Verbruikersake: Jou regte wanneer jy ’n motor op ’n veiling koop
Die grootste verskil is dat jy nie die motor vir ʼn toetsrit kan neem nie, al is daar afslaers wat sal toelaat dat jy ten minste kyk of jy die motor kan aansit.
SA se goedkoopste motortjie gekuur
Die ontwerp is nou mooi opgekikker en onder die kap is daar lekker vernuwing.
Nuwe modelle en verspreider vir Indian Motorcycles
Tuning Fork het die verspreiding van Indian se modelle oorgeneem en kon hy nou met die nodige kontantinspuiting die nuutste Indians invoer.