Ford het dié week amptelik sy nuutste Ranger aan die Suid-Afrikaanse media begin bekendstel.
Wiele2Wiele ry met nuwe Merc- en Hyundai-modelle
Hierdie week spandeer Wiele2Wiele tyd met Mercedes-Benz se C200, Hyundai se Creta en gee vir jou ’n voorsmakie van die spliternuwe Volkswagen Amarok.
Motorbedryf skitter met verkope
Die sterkste presteerder – en met ʼn reusemarge – was Toyota.
Isuzu D-Max: Swak gehalte ʼn probleem
Die nuwe reeks D-Max-bakkies is werklik mooi maar daar is wel ‘n paar swak punte, skryf Brendon Staniforth.
Triumph Tiger 1200 GT Pro: Is dit dalk die beste keuse?
Dit is die goedkoopste een in die reeks, en tog was dit my gunsteling tydens die toets.
Alfa se nuwe Tonale: Mooi maar middelmatig
Alfa Romeo het ʼn gaping in die mark gehad vir ʼn lekker kompakte sportnutsvoertuig en met die eerste oogopslag slaan Alfa Romeo se nuwe Tonale mens uit vir ʼn ses, maar…
Wiele2Wiele: Alfa betree C-segment
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar passievol gesels oor Alfa Romeo wat die pragtige nuwe Tonale bekendgestel het. Baic se Beijing X55 beïndruk, hulle leer interessante feite by die ‘Ford Driving Skills for Life’-dag en hulle toets KTM se elektriese SX-E 5-motorfiets.
Warm Kaap tot in koue ‘Kaap’
Die pa-en-seun-span, Kingsley en Ross Holgate, het twee jaar gelede ʼn asemrowende ekspedisie aangepak van die warm Kaap, dis nou Kaap Agulhas hier in Suid-Afrika, tot in Cape Nordkinn in Noorweë – dis die koue Kaap.
Sleep – met ʼn elektriese voertuig!?
Die toets is eenvoudig: Hoe sal hy sleep, en wat sal die geslepery aan die reikafstand doen?
Ford wil Dakar toe
Die NWM Ford Castrol-veldrenspan het onlangs in Parys teen die huidige wêreldkampioene Toyota koning gekraai.
Wat is u noodgeval? Ek soek ʼn Porsche 911
Daar is eenvoudig geen ander voertuig wat my só laat voel nie, skryf Brendon Staniforth nadat hy onlangs Porsche se 911 Targa GTS onder hande gehad het.
Haval se uitskieter
Voertuie soos Renault se Duster en Toyota se Corolla Cross kan nie by die Jolion kers vashou nie.
Hierdie middelgewig is gebou vir avontuur
Hy ding met kleinerkapasiteitfietse soos die BMW G 310 GS en KTM se 390 Adventure mee en troef albei met sy groter enjin.
Wiele2Wiele ry met Kia se nuwe Sportage
Hierdie week vier Wiele2Wiele die 50ste bestaansjaar van Porsche Design met die 911 Porsche Design. Dit was die bekendstelling van Mahindra se splinternuwe XUV700 en hulle spandeer tyd met Kia se pragtige nuwe Sportage.
Qashqai: Duur én dors
Die Qashqai is ʼn ware 5-sitplek-gesinsmotor, mét ʼn lekker kattebak, en met die eerste oogopslag is daar werklik niks om nié van te hou nie.
GR-S Hilux skei die koring van die kaf
Al dié goeie kompetisie is eenvoudig puik nuus vir die eindgebruiker. Elke vervaardiger moet hul beste voet voorsit.
Al die nuwe fietse vir 2023
’n Goeie lokprent vir enige rolprent moet net genoeg weggee dat jy nie kan wag om die rolprent te sien nie. Net so is die EICMA-motorfietsskou in Milaan my lokprent vir al die motorfietse wat in 2023 bekendgestel gaan word.
Kyk: Silverton-aanleg se eerste nuwe Ford Ranger
Na ʼn allemintige belegging van R15,8 miljard, het die eerste nuwe generasie Ranger uiteindelik die week van die produksielyn afgerol.
Wiele2Wiele toetsbestuur nuwe Qashqai
Wiele2Wiele gesels ook oor Toyota se nuwe GR86, die nuwe Citroën C5 Aircross en gee raad oor hoe ver jy kan ry wanneer jou brandstofliggie begin brand.
Gemak soos nét Citroën kan
Die C5 is meer gemaklik as enige ander C-sportnuts op die mark beskikbaar en daar is eenvoudig niks om nié van te hou nie.