“Ek wil elke kyker bedank, vir elkeen wat hierna gekyk het,” het Noah gesê. “Ek het nooit gedroom dat ek hier sou wees nie.”
Aitsas: Vastrap-treffers ook vereer
In November vereer die Aitsa-musiektoekennings weer die room van die Afrikaanse musiekbedryf en die publiek word genooi om deel te wees van die geleentheid.
‘Gangsta’s Paradise’-sanger sterf
Die kletsrymer Coolio, wat verantwoordelik was vir die bekende treffer “Gangsta’s Paradise”, het in die ouderdom van 59 gesterf.
Ballet hou bekendes op hul tone
“Dit voel soos ’n stukkie kinderdae wat ek weer kan beleef.”
Bear Grylls: ‘Veerkragtigheid is ware oorlewingskuns’
“Sonder ʼn oorlewingsingesteldheid gaan jy egter nie ver vorder nie. Dit beteken jy moet vindingryk wees, ʼn positiewe houding hê en nooit ooit moed opgee nie. Die res is eintlik maar net fieterjasies.”
Handgeskrewe Bowie-lirieke verkoop teen reusebedrag
“Starman”, wat in 1972 as ʼn enkelsnit uitgereik is, vorm deel van die Ziggy Stardust-konsepalbum wat van Bowie ʼn internasionale ster gemaak het.
Shakira hof toe oor belastingontduiking
“Ek is vol vertroue dat ek genoeg bewyse het om my saak te ondersteun en dat geregtigheid in my guns sal seëvier.”
Hulp stroom in vir Vernon Koekemoer
Jacaranda FM en ‘Good Morning Angels’ het Woensdagoggend goeie nuus vir Vernon Koekemoer en sy familie gehad.
Vier jou kultuur met Anton Goosen se vellies
Dié vellies is nie net eie aan Goosen se verhoogstyl nie, maar is ook ’n nostalgiese en onvervangbare deel van sy musiekloopbaan.
Milaan-modeweek herinner aan die 90’s; spog met bekende gesigte
Ouma se hekelvernuf mag dalk ’n reuse-modetreffer wees wanneer die gehekelde pakkies vanjaar onder die Kersboom geplaas word.
Breinkanker by Jan Bloukaas gediagnoseer
“Ek is nie bang vir hierdie gewas nie. Hy groei in my brein, nie ek in syne nie en ek weet God staan soos ʼn reus agter my.”
Video: Dit gons oor Derek Watts se danspassies
“Dit is vir my ʼn groot kompliment dat mense die advertensie geniet, want dit is soveel anders as hoe mense my ken.”
Propvol feesprogram vir Aardklop
Vanjaar strek die Momentum Beleggings Aardklop se aanbod in Pretoria verder as teater.
Kate sal eie spore as nuwe prinses van Wallis trap
Catherine, prinses van Wallis, soos sy nou amptelik heet, is natuurlik terdeë bewus van die simboliek en status wat haar ontslape skoonma aan dié titel gegee het, maar kenners meen sy sal nuwe betekenis aan dié eretitel gee.
Hollywood: Adam Levine in die sop; Paris Hilton se skoothond skoonveld
Die glanspersoonlikheid Paris Hilton se skattige skoothondjie, Diamond Baby, is sedert Woensdag 14 September soek.
Luister: Mia Spies oor passie vir nuus, SA
Mia Spies, aanbieder van ‘Wie’s nuus’, het in die Maroela Media-ateljee gesels oor haar passie vir haar werk, waarom sy kies om in Suid-Afrika te bly en haar aangenome ‘hondekind’, Penny.
Luister: Kurt Darren sing ‘ode aan goeie pa’s’
“Die liedjie is nie so ernstig soos dit klink nie, want as jy my pa geken het, sou jy weet hy was ʼn cool ou.”
Sosialemediaster bekoor met liefdestreffer
Sy komieklike video’s laat mens dikwels skaterlag, maar hy is inderwaarheid ’n rustige mens.
‘Nog geen datum’ vir operasie vir Vernon Koekemoer
Booyse sou Donderdag ʼn vierde operasie ondergaan het in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg, maar wag nog vir ʼn bed voordat hy oorgeplaas kan word.
Manuel Escorcio in waakeenheid
Die 72-jarige Escorcio het oor die naweek ʼn terugslag met sy gesondheid beleef.