James Gunn, die regisseur van die rolprent “Superman: Legacy” het onlangs die nuus hieroor bevestig.
Fliekresensie: ‘Extraction 2’ laat jou suf van al die aksie
Daar is feitlik nie ʼn storie van ʼn uur oud nie. Gaan verby.
Woordfees maak ruim program vir 2023 bekend
Die Toyota US Woordfees het Donderdag die 2023-feesprogram boordensvol met musiek, teater, boeke, leefstyl, diskoers en rolprente bekendgestel.
Fliekresensie: ‘Transformers’-robotte ‘bedrieglik eenvoudig’
Fliekgangers sal moontlik ʼn wortelkanaalbehandeling verkies in plaas van die jongste “Transformers: Rise of the Beasts” wat teaters nou landswyd ratel en skud.
‘Teater is my tuiste’ sê Wilhelm van der Walt
Wilhelm van der Walt het met Maroela Media oor sy liefde vir teater, die reeks “Donkerbos” en huisteater saam met Cintaine Schutte gesels.
‘Hans steek die Rubicon oor’, ‘Die tragiese saak van Pamina Vermaak’ by Silwerskermfees te sien
Die Silwerskermfees beskik vanjaar oor drie kategorieë: vollengte rolprente, kortflieks en dokumentêre.
Fliekresensie: ‘Beste Spidey-animasiefliek nóg’ slaan jou katswink
Dit verander jou siening van helde, en selfs Spider-Man, vir altyd.
Elma Postma en Chris Chameleon herenig vir riller
Op soek na kykgenot vir hierdie Vrydagaand? Oorweeg die sterbelaaide dramatiese riller, “Horisonne”, wat nou op Showmax te sien is.
Fliekresensie: Jongste Disney-meerminfliek kort vonk, charisma
Die tekenprent het egter meer lewe en emosie in 10 minute gehad, as die hele nuwe “The Little Mermaid”.
Hollywood: Jennifer Lawrence maak dokkie in Afghanistan; die hakskoene waai by Cannes-rolprentfees
Miley Cyrus gesels oor ʼn beperkte toerlewe, vroue skop hul hakskoene by die Cannes-rolprentfees uit, en Jennifer Lawrence stort haar hart uit oor jongste dokumentêr.
Fliekresensie: Vin se 10de ‘voet-innie-hoek’-fliek bevredig aksievrate
Gaan kyk dit as daar nié die naweek rugby is nie. Jy sal net soveel testosteroon-besmette aksie kry.
Gee kans voor jy nuwe ‘Little Mermaid’ as bloot ‘polities korrek’ afmaak
Halle Bailey, as die nuwe Ariel, gaan waarskynlik daarin slaag om Disney-aanhangers se harte te wen en terselfdertyd kritici se koppe te swaai.
Hollywood: ‘Indiana Jones’ by ‘Cannes’-filmfees gegroet; nuwe romanse wink vir dié bekendes
In dié week se nuus uit Hollywood groet Harrison Ford ʼn geliefde karakter, bekendes onthul nuwe liefdes en ʼn Britse komediant maak babanuus bekend.
Fliekresensie: Vrolike ‘Book Club’-fliek is dun, maar propvol pret
Hierdie lighartige, kreukelpapierstorie behoort in ʼn hele paar vroue se smaak te val.
Hollywood: Sum 41 se paaie skei; Arnold Schwarzenegger stort hart uit in Netflix-dokkie
In dié week se nuus uit Hollywood is dit die einde van die pad vir ’n musiekgroep, Amber Heard word in Spanje gekiek, en ’n opvolgrolprent vir ‘Freaky Friday’ word bekendgemaak.
Fliekresensie: Dié Emily gee haar oor aan misdaad, swendelary
Die puik rolprent wys jou presies hoe hierdie laakbare slenters werk, maar veral in watter morele dilemma dit die stomme Emily dwing en in konflik met haarself plaas.
Resensie: Reeks blaas nuwe lewe in bekende misdaadverhaal
Dit wys jou net wat ʼn goeie draaiboek kan regkry.
Jongste ‘Guardians’-rolprent uitstappie fliekteater toe werd
Sylvester Stallone het in ʼn klein, maar indrukwekkende rol, ook sy verskyning in die fliek gemaak.
Fliekfees verwelkom nou ook televisiemakers se konsepte
Die ‘Pitch vir ons’-kompetisie sluit verskeie kategorieë, soos dramareekse, werklikheids- en vermaaklikheidsprogramme, in.
Boelies is oral, maar boelies kán ook verander
“Kyk wat om jou gebeur, praat daaroor. Moenie stilbly en alleen seerkry nie en toesien dat een van jou maats die slagoffer van ʼn boelie is nie.”