Dit wys jou net wat ʼn goeie draaiboek kan regkry.
Jongste ‘Guardians’-rolprent uitstappie fliekteater toe werd
Sylvester Stallone het in ʼn klein, maar indrukwekkende rol, ook sy verskyning in die fliek gemaak.
Fliekfees verwelkom nou ook televisiemakers se konsepte
Die ‘Pitch vir ons’-kompetisie sluit verskeie kategorieë, soos dramareekse, werklikheids- en vermaaklikheidsprogramme, in.
Boelies is oral, maar boelies kán ook verander
“Kyk wat om jou gebeur, praat daaroor. Moenie stilbly en alleen seerkry nie en toesien dat een van jou maats die slagoffer van ʼn boelie is nie.”
Fliekresensie: Moord g’n ernstige saak in dié Adam, Jen-komedie
Agatha Christie draai in haar graf om!
Hollywood: ‘Twilight’-reeks op pad; Michael Schumacher se familie dagvaar tydskrif
In dié week se nuus uit Hollywood dagvaar Michael Schumacher se familie ’n Duitse tydskrif weens ’n onderhoud wat deur kunsmatige intelligensie gegenereer is, ’n nuwe ‘Twilight’-reeks is oppad en die eerste fliek wat in die ruimte geskiet is, tref die silwerskerm.
Bertha le Roux-Wahl oor geliefkoosde ‘Emma’, geloof en ma-wees
“Elke keer wat die Heilige Gees jou herinner om jou bekommernisse vir Jesus te gee, wees gehoorsaam en doen dit.”
Diaan Lawrenson vier meestersgraad, 24 jaar in die bedryf
Diaan Lawrenson gesels oor meer as twee dekades in die vermaakbedryf, ’n meestersgraad wat op haar muur pryk en die toekoms van toneelspel.
Hollywood: ‘Moana’ weer op pad silwerskerm toe; trouklokke lui vir akteurspaar
“Jy is Barack Obama se dogter. As jy ʼn slegte rolprent maak, sal dit jou oral heen volg.”
kykNET soek kortflieks, dokkies vir 2024-Silwerskermfees
Talle Silwerskermfeeskortflieks is al in vollengte-rolprente omskep en word dikwels met gesogte pryse by internasionale feeste bekroon.
Fliekresensie: Videospeletjie-fliek sal tieners in vervoering hê
Mense wat dié videospeletjie ken, sal weet hulle moet ʼn karakter kies om mee te identifiseer. Daar is bewys dat dit terapeuties kan wees.
Passiespel kom draai Paasfees op silwerskerms
Christene kan van 6 tot 10 April die wêreld van antieke Jerusalem beleef en die verhaal van Jesus Christus op die grootskerm aanskou.
Hollywood: Gwyneth Paltrow wen hofsaak; ‘Harry Potter’ word pa
Die hofsaak oor ’n ski-ongeluk wat sowat sewe jaar gelede in Utah in die VSA gebeur het, het vroeër vandeesweek in Gwyneth Paltrow se guns geëindig.
Fliekresensie: ‘John Wick’ se 4de hoofstuk is ‘hardebaard-skuurpot-vermaak’
Dié fliek kry wêreldwyd beter resensies as menige Oscar-wenner.
Boer se storie ‘daag stereotipes oor bruin mans uit’
Toe ’n loopbaan in die bankwese tot ’n skielike halt kom, besluit Harold Bruyn om terug te keer na die plaas waar hy grootgeword het.
Tom Hanks, Jared Leto ontvang ‘Razzie’-toekenning
Terwyl die room van die Amerikaanse vermaakbedryf tydens die 95ste Oscar-toekenningsgeleentheid vereer is, het die jaarlikse Golden Raspberry-toekennings diegene wat nié so goed gevaar het nie, ook met “toekennings” beloon.
Luister: Maude vertel oor rol as ‘waghond’ vir intieme tonele
“Daar is niks fout daarmee om romantiese elemente op die skerm of verhoog te wil hê nie, maar daar moet met ʼn kritieke lens daarna gekyk word. Ons as intimiteit-koördineerders kan dié proses help lei.”
‘Everything Everywhere’ maak skoonskip by Oscars
Die rolprent het sewe van die 11 toekennings waarvoor hy benoem is, gewen.
Video: Snotkop wil inspireer met sy dokkie-fliek
“Ek wil vir mense wys dat as ek, Francois Henning, die swartskaap wat almal gedink het dit nêrens in die lewe gaan maak nie, dit kon doen, kan enigiemand dit doen.”
Fliekresensie: Uitklophou vir nuwe boksfliek
Die fliek word benader uit ‘n mensliker oogpunt, daarom is dit nie net ‘n geslaan dat die kakebene breek nie.