Die regter het gesê die drie beskuldigdes is nie ’n vlugrisiko nie en hou ook nie ’n bedreiging in vir die getuies nie.
Soekresultate vir: thabo bester
Thabo Bester-ontsnapping: Borgtog vir tronkbewaarder
Twee van die ander beskuldigdes sal op 11 Julie weer in die hof moet verskyn vir hul formele aansoek om borgtog.
Thabo Bester-ontsnapping: Nog drie in boeie geslaan
Die span wat die ondersoek lei na die Thabo Bester-saak het nog drie verdagtes in hegtenis geneem. Twaalf persone is reeds aangekeer.
Nog inhegtenisnemings in Thabo Bester-saak verwag
Thabo Bester en al sy medebeskuldigdes het vandeesweek weer in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Nog ʼn verdagte vas in Thabo Bester-saak
Die verdagte sal in die stadium tereg staan op aanklagte dat hy ’n gevangene gehelp het om uit wettige aanhouding te ontsnap.
‘Tydsberekening verdag’ van senior ondersoeker se dood
Action Society sê die tydsberekening van ’n senior ondersoeker in die opspraakwekkende Thabo Bester-ontsnappingsaak se dood is verdag.
Ondersoeker in Thabo Bester-saak sterf
Die senior ondersoeker het Maandagoggend nog regter Philip Loubser se uitspraak in dr. Nandipha Magudumana se aansoek in die Bloemfonteinse hooggeregshof bygewoon.
Dr. Nandi se aansoek misluk
Loubser het wel saam met dr. Nandipha Magudumana gestem dat haar deportasie uit Tanzanië in April vanjaar eintlik as ʼn uitlewering verbloem is. Sy het haar egter in geen stadium teëgesit toe sy na Suid-Afrika geneem is nie.
Thabo Bester: Geen borgtog vir vier wat help met ontsnapping
Die voormalige tronkbewaarder Nastassja Jansen is vrygelaat op borgtog van R10 000.
ActionSA soek duidelikheid oor Thabo Bester se bankrekeninge
Vrae word nou gevra oor hoe die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester daarin kon slaag om sonder ʼn geldige identiteitsdokument ʼn bankrekening vanuit die Mangaung-gevangenis te open.
‘Met geweld ontvoer, geblinddoek’, beweer dr. Nandi
Dr. Nandipha Magudumana sê sy het tot vandag toe nog nie die binnekant van ’n Tanzaniese hof gesien nie.
Vaalharts-moordsaak vertraag ná verdagte eers bank besoek
’n Selfoonanalis het Vrydag en Maandag in die hof getuig dat twee foto’s van een van die beskuldigdes op Elzabie Brand se selfoon gevind is. Dié foto’s is volgens getuienis die dag ná die Brand-gesin se verdwyning geneem.
Dr. Nandi se deportasie wás wettig – minister
Die departement van binnelandse sake het intussen besluit om Magudumana se paspoort terug te trek. “Sy verdien nie om dit langer te hê nie,” sê minister Aaron Motsoaledi.
Thabo Bester se vriendin eis haar vrylating
Dr. Nandipha Magudumana, vriendin van die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester, beweer sy is ontvoer en word onwettig aangehou.
Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie
Volgens Reporters without Borders (RSF) se Persvryheidsindeks (2023) beklee Suid-Afrika die 25ste plek uit 180 lande en het ons ʼn gevestigde kultuur van ondersoekende joernalistiek.
Bester, Magudumana verskyn virtueel
Thabo Bester het Dinsdag met ʼn kaalgeskeerde kop en in ʼn Burberry-sweetpaktop vanaf die Kgosi Mampuru II- korrektiewe fasiliteit in Pretoria by die verrigtinge in Bloemfontein ingeskakel.
Thabo Bester-sage: Vermeende samesweerders soek borgtog
Bester se vriendin, Nandipha Magudumana, het haar borgtogaansoek Donderdag aan die begin van dié verrigtinge teruggetrek. Die verhoor sal Vrydag voortgaan.
Geëis: Dr. Nandi se lisensie om te praktiseer
Dr. Nandipha Magudumana se lisensie om te praktiseer is glo reeds opgeskort weens haar versuim om jaarlikse gelde te betaal.
Dr. Nandi vra nie nou borgtog
“Deurslaggewende inligting” in dr. Nandipha Magudumana se saak het sedert haar vorige verskyning glo die lig gesien.
Thabo Bester-saak: NVG gaan nie nou voort met moordklag nie
“In hierdie stadium is daar nie voldoende bewyse vir die NVG om voort te gaan met ʼn aanklag van moord nie.”