Die aankondiging kom kort nadat die private maatskappy wat die Mangaung-maksimumveiligheidsgevangenis bestuur, die trekpas gekry het.
Soekresultate vir: thabo bester
Dr. Nandi bly nog langer agter tralies
Twee voormalige werknemers van die G4S- private veiligheidsmaatskappy is Woensdag as beskuldigdes 7 en 8 tot die saak gevoeg.
Private maatskappy kry trekpas ná debakel by Mangaung-tronk
Die regering het sy kontrak opgeskort met die maatskappy wat die Mangaung-maksimumveiligheidsgevangenis in Bloemfontein bestuur. Dít is hoekom:
Nog twee vas oor Thabo Bester-ontsnapping
Die ondersoekspan het tot dusver agt verdagtes in hegtenis geneem, en sê dat daar moontlik nog arrestasies kan wees.
Thabo Bester: Raaisel verdiep terwyl polisie swyg
Volgens die polisie is die verkoolde liggaam in Bester se sel dié van Katlego Bereng, maar daar is al hoe meer vrae oor sy dood en die hantering van sy oorskot daarna.
Thabo Bester-saak: Verbrande liggaam uitgeken
“Die liggaam wat deur Thabo Bester in die tronk onherkenbaar verbrand is, was dié van my seun. Ons eie regering het ons gefaal. Ek is stukkend.”
Nog ʼn G4S-werker vas oor Thabo Bester-ontsnapping
Volgens brig. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, is die 51-jarige man Dinsdag by die Mangaung- korrektiewe sentrum in Bloemfontein in hegtenis geneem.
R1,4 miljoen-vlug vir Thabo Bester ‘was goedkoopste opsie’
Motsoaledi het gereageer op vrae oor hoekom ’n “luukse vliegtuig” vir Bester en dr. Nandipha Magudumana se deportasie gehuur is en daar nie eerder van ʼn vliegtuig van die polisie of weermag gebruik gemaak is nie.
Dr. Nandi sit; pa kry borgtog
Die vier beskuldigdes wat na bewering ʼn aandeel in die ontsnapping van die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester gehad het, het Maandagoggend in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Thabo Bester: Polisie versamel glo steeds nie alle bewyse
Die jongste oor die voortslepende sage dui daarop dat die veroordeelde moordenaar en verkragter se vriendin en medevoortvlugtige weke voor sy ontsnapping sy skuilnaam gebruik het om verblyf in Bloemfontein en Ballito te bespreek.
Thabo Bester-sage: Vier vandag in hof
Bester se vriendin, dr. Nandipha Magudumana, sal vir die eerste keer saam met haar pa, Zolile Sekeleni (65), in die hof verskyn.
‘Geen lewensdreigemente teen Thabo Bester nie’
“Ons kan ook bevestig dat daar geen klagtes ingedien is oor dreigemente op sy lewe nie en dat hy beslis eet.”
Thabo Bester in hof; ‘vrees vir sy lewe’
Bester se regsverteenwoordiger het in die hof aangevoer dat sy kliënt die afgelope 24 uur nog niks geëet het nie en dat hy net kos van sy regspan sal aanvaar omdat hy vir sy veiligheid vrees.
Binnelandse sake had ‘geen rekord’ van Thabo Bester
Die departement van binnelandse sake kon geen inligting oor Bester in sy stelsels opspoor nie, het minister Aaron Motsoaledi Vrydag tydens ʼn mediakonferensie gesê.
Magudumana kop onderstebo in hof
Dr. Nandipha Magudumana was byna onherkenbaar in die beskuldigdebank soos sy haar gesig met haar kakiegroen kappietop en ’n gesigmasker verskans het.
Thabo Bester terug in SA; Magudumana op pad hof toe
Bester word in ʼn maksimumveiligheidstronk aangehou en sy minnares verskyn binnekort in die hof in Bloemfontein.
Nog inhegtenisnemings in Thabo Bester-saak
Daar is intussen ook op ʼn wit Porsche Cayenne in Lichtenburg, Noordwes beslag gelê wat glo aan dr. Nandipha Magudumana behoort.
Thabo Bester: Tydlyn wys regering weet al lank van ontsnapping
Dié onthullings is Woensdag gemaak tydens ʼn sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie waarin die omstandighede rakende Thabo Bester se ontsnapping bespreek is.
Thabo Bester se dokter-vriendin onder vergrootglas
Nog ʼn dokter win nou ook regsadvies in nadat die reeksverkragter en veroordeelde moordenaar se vriendin glo haar identiteit aangeneem het terwyl sy saam met Bester gevlug het.
Twee in hof oor Thabo Bester-sage
ʼn Voormalige bewaarder van die Mangaung-gevangenis en die pa van die dokter wat glo die reeksverkragter en veroordeelde moordenaar Thabo Bester help ontsnap het, word nou deur aanklagte van moord in die gesig gestaar.