Luidens mediaberigte oorweeg pres. Cyril Ramaphosa dit glo om nóg ʼn ramptoestand af te kondig – dié keer weens die voortslepende kragkrisis.
Alles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Parlement beskerm Ramaphosa nes Zuma, sê DA
“Dit is ʼn doelbewuste skuif deur die parlement om die uitvoerende raad en die president self te beskerm teen aanspreeklikheid.”
Speaker skop teen komitee om Phala Phala te ondersoek
Die speaker van die nasionale vergadering, het ʼn versoek van die DA van die hand gewys om ʼn ad hoc-komitee aan te stel om bewerings van diefstal by pres. Cyril Ramaphosa se wildsplaas, Phala Phala, te ondersoek.
Phala Phala-ondersoek: Ramaphosa vra OB vir uitstel
Ramaphosa word daarvan beskuldig dat hy die etiekkode geskend het deur nie die rooftog op sy Phala Phala-plaas in Limpopo aan te meld nie.
Opod oorweeg ondersoek na polisieoptrede by Phala Phala
Die African Transformation Movement (ATM) het in ʼn skrywe aan die direktoraat gevra om die bewerings te ondersoek dat grootkoppe in die polisiediens ʼn hand daarin gehad het om die hele voorval toe te smeer.
‘Staatskaping was nasionale trauma’ – Ramaphosa
“Ons moet verseker dat daar regstelling, geregtigheid en aanspreeklikheid is, en dat so ʼn skandelike tydperk nooit weer gebeur nie.”
Vervolging, skuldigbevindings, vonnisse moet volg
“Ons wil almal oranje oorpakke sien, maar ons weet dit kan geruime tyd duur,” sê Outa na afloop van die bekendmaking van die finale Zondo-verslag.
‘Ramaphosa moes opgetree het’ – Zondo
Die ANC het staatskaping nie net toegelaat nie, maar ook moontlik gemaak en gesteun.
DA vra FBI om te kyk na DollarGate
Die DA het dié stappe gedoen sodat pres. Cyril Ramaphosa sy stilswye moet beëindig en eerlik en openlik met die nasie wees oor sy betrokkenheid by die DollarGate-sage.
Zondo-verslag: Ramaphosa ontken inmenging
Die presidensie het bewerings dat pres. Cyril Ramaphosa op enige wyse ingemeng het met die werk van die kommissie van ondersoek na staatskaping of die regbank, verwerp.
Ankole-genootskap wil ook toerismemark ontgin
“Die Ankole-trein se fluit het geblaas en hy het hard geblaas en gesê, kom ry saam.”
Diefstal op Ramaphosa-plaas: Namibiese polisiehoof ontken toesmeerdery
Namibië se polisiehoof het ontken dat dié land enigsins gehelp het om die rooftog by pres. Cyril Ramaphosa se luukse plaashuis toe te smeer.
Kieswetter ‘g’n direkteur’ van Ramaphosa se maatskappye
Die inkomstediens hou vol sy kommissaris het nié ʼn oproep van pres. Ramaphosa ontvang soos daar beweer word nie.
Fraser vergader met Valke oor Ramaphosa
Fraser het nou bykomende inligting aan die Valke verskaf oor die meer as $4 miljoen wat na bewering in 2020 op pres. Cyril Ramaphosa se wildsplaas Phala Phala in Limpopo gesteel is.
Parlement gaan nie na Ramaphosa oor dollar-diefstal kyk
Die parlement het versoeke van die UDM en die ATM ontvang om die president se gedrag ná die diefstal van miljoene dollar, te ondersoek.
Niehaus, ANC-lede dien óók klagte teen Ramaphosa in
Carl Niehaus eis ook dat Ramaphosa uit sy amp bedank.
Chaos in parlement: ‘Phala Phala is jou Nkandla’
Pres. Cyril Ramaphosa se begrotingstoespraak van die presidensie het in chaos ontaard en EFF-LP’s is uit die Goeie Hoop-gebou op die parlementêre perseel verwyder nadat hulle die president as onder meer ’n “geldwasser” uitgekryt het.
Ramaphosa hoef (nog nie) opsy te staan – Mabuza
“As hulle die president wil aankla, sal hulle dit op die regte tyd doen.”
Ramaphosa by OB verkla ná diefstal op plaas
Ramaphosa word nou daarvan beskuldig dat hy die etiese kode van uitvoerende beamptes oortree het.
President gaan oor diefstal op plaas getuig
Die ANC se integriteitskommissie is Maandag ingelig oor mediaberigte met betrekking tot die strafregtelike klag teen Ramaphosa.