Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydag ʼn Oujaarsboodskap gedeel vanuit Genadendal, sy amptelike woning in Kaapstad
Alles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Ramaphosa steeds ‘in goeie luim’
Pres. Cyril Ramaphosa was veronderstel om sy opvolgdosis van die entstof vandeesweek te ontvang.
Bevelsraad vergader nou vroeër
Die vergadering sou aanvanklik Sondag plaasgevind het, maar is nou vervroeg.
Ramaphosa vergader Sondag met bevelsraad
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het lande intussen afgeraai om nuwe reisbeperkings uit vrees vir die nuwe variant in te stel.
Een van dié vier kandidate dalk nuwe hoofregter
Pres. Cyril Ramaphosa het vier moontlike kandidate vir oorweging van die pos van hoofregter aan die Regterlike Dienskommissie (RDK) en aan die leiers van politieke partye in die parlement voorgelê.
Ramaphosa lê wakker oor Eskom; gaan nie De Ruyter en Kie. in pad steek
Ramaphosa het egter Maandag tydens ʼn mediakonferensie gesê dat niemand se koppe gaan rol in verband met die voortdurende beurtkrag-situasie nie, ondanks beroepe in dié verband.
Ramaphosa waarsku Mosambiekse djihadiste by Machel-gedenkdiens
Die oudpresident van Mosambiek, Samora Machel, se dood bly 35 jaar later steeds ʼn raaisel.
Stemdag tot openbare vakansiedag verklaar
Ramaphosa versoek werkgewers om voorsiening te maak dat werknemers op 1 November kan stem.
Hoofregter Mogoeng dien SA met ‘onderskeiding’ – Ramaphosa
Dit was Maandag die laaste dag van hoofregter Mogoeng Mogoeng se termyn.
‘Eindig inperking nou; SA ekonomie kan dit nie langer bekostig’
Die beste bedoelings met die Covid-19-inperkingsmaatreëls kan nie meer opgeweeg word teen die rampspoedige en tragiese gevolge van ʼn gebroke ekonomie en rekordhoë vlakke van werkloosheid nie.
Digital Vibes: Mkhize het ‘eerbare’ ding gedoen, sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa meen dr. Zweli Mkhize het die “eerbare” ding gedoen toe hy uit die regering bedank het weens die Digital Vibes-skandaal.
Ramaphosa gekap oor getalm met Digital Vibes-verslag
Die koppe van die departement van gesondheid se sogenaamde topvier word nou geëis.
‘Onvergeeflik’ wanneer amptenary van armes steel – Ramaphosa
Ongeveer 16 000 staatsamptenare het reeds onwettig die spesiale Covid-19-toelae ontvang.
‘Ons gaan nie ANC stem,’ sê inwoners van Soweto
“Waar was die ANC die afgelope drie jaar toe ons nie elektrisiteit gehad het nie?”
‘Kinders verdien meer as leë woorde,’ sê Kinderhuis
Slegs een uit elke nege kinders het voldoende vertroue in kinderbeskermingsdienste om mishandeling aan te meld.
Druk op Ramaphosa om wette te bekragtig
Die drie wetsontwerpe maak onder meer voorsiening vir strenger strawwe vir oortreders van geslagsgebaseerde geweld.
Ramaphosa spreek weer die land toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal Sondagaand die land om 20:00 toespreek oor verwikkelings in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Ramaphosa spreek land binnekort weer toe
Die kabinet en nasionale koronavirusbevelsraad het Dinsdag vergader oor die huidige afsonderingsregulasies en of dit verslap moet word.
Staat moet fluitjieblasers beskerm – Ramaphosa
“Die bedoeling van die misdadigers wat fluitjieblasers teiken is nie net om spesifieke mense stil te maak nie, maar ook om ʼn boodskap aan ander voornemende fluitjieblasers te stuur.”
Staatskaping hoort nou tot verlede – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa sê met die staatskapingsera nou iets van die verlede in Suid-Afrika is korrupsie steeds nie verslaan is nie.