Beloftes van multimiljoenrandbeleggings is ook van rolspelers in farmaseutiese produkte, telekommunikasie en die motorbedryf gemaak.
Alles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Rassisme-beskuldigings kan nie basis vorm vir sosiale ooreenkoms
Daarom is u opmerkings op Mensregtedag in Koster so teleurstellend en absoluut onnodig. In plaas van brûe van versoening te bou, verdeel u, en in plaas van uitreik na gemeenskappe, stoot u weg.
Verslapping van regulasies steeds te min, te laat
“Dit is ’n stap in die regte rigting, maar nie genoeg nie,” is die algemene opvatting oor pres. Cyril Ramaphosa se verslapping van die afsonderingsregulasies.
Maskers in buitelug nie meer nodig – Ramaphosa
Daar is tydens ʼn vergadering van die nasionale koronavirusbevelsraad besluit om van die Covid-19-regulasies te verslap.
Ramaphosa spreek land ‘binne dae’ toe
“Ek wil ook sien dat die ramptoestand tot ’n einde kom. Maar ek gaan nié roekeloos wees nie.”
Ramaphosa sê hy’s gʼn bang vir Cele
“My verbintenis tot die republiek kan nie bevraagteken word nie.”
Ramaphosa gepols oor SA se siening van oorlog
Ramaphosa is vanmiddag tydens ’n vraag-en-antwoordsessie in die parlement gevra of hy glo dat Rusland se inval van Oekraïne geregverdig is.
SA in ‘moeilike posisie’ oor Rusland – kenner
Sommige kenners meen ook Suid-Afrika het bloot nie die aansien om ʼn meningsvolle rol in enige bemiddelingsproses te speel nie.
Ramaphosa bel Poetin oor Oekraïne-konflik
“President Poetin het ons gebalanseerde benadering [oor die konflik] waardeer.”
Ramaphosa verbreek stilte oor Rusland
“Suid-Afrika staan ferm aan die kant van vrede.”
Begroting kán skuld aandurf – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa sê die begroting skets ʼn duidelike pad na volhoubare vlakke van openbare skuld.
Sitole se kontrak as polisiehoof beëindig
“Pres. Cyril Ramaphosa en genl. Khehla Sitole het ooreengekom dat dit in die beste belang van die land sal wees.”
ANC skerm vir Ramaphosa by Skoor
Dit lyk of die ANC partyopdragte uitvoer deur nou terug te krabbel van die voorheen eenparige Skoor-besluit om pres. Ramaphosa te nooi om voor die komitee te verskyn.
Staatsrede: ‘Staak die sosialistiese vernietiging’
Die president se oproep dat die private sektor werksgeleenthede in die ekonomie moet skep, is goed en wel, maar waar is die omgewing waarin werksgeleenthede geskep kan word?
Ramaphosa antwoord op bewerings oor wanbesteding
Die bewerings kom ná ʼn klankgreep uitgelek het waarin Ramaphosa glo erken dat hy bewus was daarvan dat die ANC openbare geld vir partydoeleindes gebruik het.
OB gaan Ramaphosa ook nou ondersoek oor klankgreep
ʼn Klankgreep het uitgelek waarin Ramaphosa glo erken dat hy bewus was daarvan dat die ANC openbare geld vir partydoeleindes gebruik het.
Uitspraak voorbehou in saak teen Ramaphosa, 16 ander
“Met al die argumente wat vandag aan die hof voorgelê is, bly die kern steeds dat die staat in gebreke bly om die Grondwet af te dwing.”
Ramptoestand ‘dalk opgehef’
Die voortslepende ramptoestand het veral die afgelope weke skerp kritiek uitgelok.
Ramaphosa verdedig swart regters ná meningstuk
Dit wil voorkom asof Ramaphosa in sy jongste nuusbrief indirek na minister Sisulu se omstrede meningstuk kap.
Ramaphosa ‘ter wille van veiligheid’ uit lesing begelei
“Gegewe die onlangse gebeure wat ons land getref het, kan ons nie risiko’s waag met die lewe van die president nie.”