Die foto het talle mense se hartsnare geroer.
Alles vir die sleutelwoord "DBV"
Man aangekla ná hy hond se ore glo afsny
Die DBV het die voorval as een van die ergste vorms van dieremishandeling wat hy nóg teëgekom het, bestempel.
Gemartelde babahondjie kry nuwe huis
Die ses maande oue Kiara is erg gemartel deur ʼn groep seuns in ʼn nedersetting buite Bloemfontein.
Hondjie gered ná kinders haar martel
Die kinders het die hondjie “soos ʼn sokkerbal” rondgeskop en haar daarna in die asblik gegooi.
Poue, duiwe vrek in Durbanville
Vyf poue is inderhaas na die DBV-dierehospitaal in Grassy Park geneem, maar een het op pad daarheen gevrek.
Buurman gestraf wat hond kastreer
Lion is nou gelukkig by sy nuwe huis.
Rusty terug by DBV
“Rusty is na ons teruggebring, nie omdat hy nie geliefd of gelukkig was nie… Inteendeel, hy kon nie vir ʼn beter nuwe huis vra nie.”
Tientalle bokke naby Vereeniging doodgery
Vermeende veediewe het die boerbokke glo oor die pad gejaag.
Rusty soek nou ʼn liefdevolle huis
“Hy is nou net moeg daarvoor om in ’n hondehok te wees en wag opgewonde om ʼn nuwe huis te kry.”
Apie gered ná advertensie op Facebook
Die jong man het die apie gevang en eers aan tradisionele genesers vir moetie probeer verkoop.
Hond wat oog verloor in rusie vorder goed
“Hy lyk sommer baie gelukkiger noudat hy veilig is.” Rusty sal egter nog ʼn operasie moet ondergaan.
Honde in kratte by grenspos nié gesteel
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het troeteldiereienaars gemaan om seker te maak van die nodige regulasies wanneer hulle met hul geliefde vierpotiges oor die grens verhuis.
Man verrinneweer glo vrou, hond uit woede
“Toe ons nader kom, het hy sy stert begin swaai en sy kop na ons gedraai. Ons was heeltemal geskok oor wat ons gesien het.”
Hond soek ‘aftreehuis’ ná trauma
Die hondjie genaamd Adira is op ’n wrede manier vir dood agtergelaat. Deesdae, sê haar tydelike versorgers, ‘glimlag sy’.
Meer as 150 diere in haglike omstandighede aangehou
Inspekteurs het met hul aankoms opgemerk dat die erf onversorg was en papegaaie kon vanuit die huis gehoor word.
DBV gryp in by mishandelde perde in Vrystaat
Een van die perde moes intussen weens die aard van sy besering van kant gemaak word.
Troeteldiere ook slagoffers met huishoudelike geweld
“Navorsing toon dat byna die helfte van mishandelde vroue eerder in die verhouding sal bly om die veiligheid van hul troeteldiere te verseker.”
Lilo binnekort by nuwe tuiste
Mense het hul harte vir die hondjie oopgemaak nadat sy met ʼn mes gesteek is.
Hondjie kry operasie ná sy met mes bygedam is
Die hondjie was die aand alleen by die huis toe ʼn indringer toegang tot die erf verkry het en haar met die mes gesteek het.
Hond herstel goed ná sy geskiet is
Dit het aanvanklik gelyk of Brownie dringend ’n operasie sal moet ondergaan.