“Die hoë uitvalsyfer en die land se swak gehalte van onderwys is die eerste van vele struikelblokke wat daardie ideaal belemmer. Om te skuil agter misleidende slaagsyfers sal net meer skade veroorsaak.”
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Kom kry jou matriekuitslae op Maroela Media
Die uitslae vir die 2022-matriekseksamen sal Vrydag vir alle matrieks op Maroela Media beskikbaar wees.
Topmatriek laat resultate aan God oor
Simone Anna-Mart Louw het skynbaar die geheim tot sukses gevind. Sy meen boonop dit is so maklik, enigiemand, jonk of oud, kan dit doen.
Toppresteerder is wiskunde se baas
Kelly Prowse sê sy is van jongs af lief vir wiskunde, veral nadat sy en haar pa mekaar met Sudoku begin uitdaag het.
Slaagsyfer bo 80% – Matrieks doen dit weer!
“Dié matriekklas het ondanks talle uitdagings soos die Covid-19-pandemie, aanhoudende beurtkrag en sporadiese diensleweringsbetogings, veerkragtigheid en vasbeslotenheid getoon.”
‘Toekomsbestande jongmense broodnodig’
“Die wêreld kort ligdraers, verantwoordelike verskilmakers met ʼn verkyker in die hand. Wêreldburgers met ʼn ingeboude navigasiestelsel om hul weg te kan vind én nuwe weë te kan baan. Vrydenkers met die vermoë om te groei en gedy, ongeag waar hulle geplant word.”
‘Niks is onmoontlik’ vir leerder met 15 A’s
Dié slimkop het 16 vakke in matriek geneem. Sy geheim tot sy akademiese sukses is eenvoudig: harde werk.
Talle moontlikhede wag op matrieks, ongeag hul uitslae
“Die kinders wat bereid is om vas te byt en probleemoplossing kan toepas is dié wat werklik sukses in die lewe gaan behaal.”
100% van matrieks aan CVO-skole, slaag
Soveel as 10% van CVO se matrieks is boonop deel van die beste 1% van alle kandidate wat die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamen afgelê het.
‘Identiteit lê nie in punte, prestasies en opinies nie’
“Ken jou waarde, weet waarvoor jy werk, en weet dat jou identiteit nie deur punte, prestasies of opinies bepaal word nie. Moet ook nie jou tyd mors op dinge wat nie waarde toevoeg of mense wat nie jou waarde raaksien nie.”
Helpmekaar se Einsteins ryg A’s in
Altesaam 197 matrieks het minstens een onderskeiding behaal, 93 matrieks het vier of meer onderskeidings behaal en dié skool se 45 topkandidate het gesamentlik 334 onderskeidings ingeryg.
Selfs meer slaag 2022 se IEB-eksamen
“Hierdie groep se prestasie is merkwaardig, aangesien hulle die ergste onder die Covid-19-pandemie deurgeloop het.”
Boksburgskole met bom gedreig
Hoewel die dreigement meestal op laerskole gerig was, is enkele hoërskole se matriekeksamen ontwrig.
Afrikaans 2 allesbehalwe maklik
Die vrae in die prosa- en drama-afdelings het Donderdag rondom karakterbeelding en wedersydse karakterbeïnvloeding gesentreer.
‘Fout’ in wiskundevraestel ondersoek
’n Onafhanklike paneel moet nou bepaal hoe die fout kon inglip en waarom nie die eksaminatore, die interne en eksterne moderators óf die drukkers die fout opgetel het nie.
Korter vrae in lewenswetenskappe-vraestel vir matrieks
“Leerders moes egter mooi lees om te antwoord wat gevra word, en nie onnodige foute maak nie.”
Lewenswetenskappe ‘beter as rekordeksamen’
“Vir die eerste keer in 30 jaar skryf meer as 80% van matrieks die volle tyd wat aan hulle beskikbaar.”
Matrieks glimlag breed ná Engels 2
“Dit was regtig baie maklik.”
Paar ‘kopkrapvrae’ in chemie-vraestel
“Die manier hoe hulle die vrae gestel het, het jou dieper laat dink.”
‘Heelwat vangplekke’ in fisika-vraestel
Die vraag oor elektrostatika is “interessant” gestel en het matrieks Vrydag laat kopkrap.