Vier ander het beserings in die ongeluk opgedoen.
Alles vir die sleutelwoord "Netcare 911"
Fetus van 26 weke in asblik aangetref
Die fetus was gedeeltelik in ʼn plastieksak toegedraai.
Seun sterf toe hy glo uit trein val
Die tienerseun se liggaam is onder in ʼn wal langs ʼn stroom aangetref.
Foto’s: Twee oorleef ongeluk; voertuig gaan in vlamme op
Al twee motoriste is ernstig beseer, maar het die ongeluk oorleef. Een van die voertuie het heeltemal uitgebrand.
Ses sterf in ongeluk buite Bloemfontein
Die twee voertuie het reg van voor gebots.
Sakeman by Durban-winkelsentrum doodgeskiet
Die sakeman is koelbloedig in die parkeergebied van die Gateway-winkelsentrum in Umhlanga doodgeskiet.
Man kritiek ná motorkaping
Die gewonde man kon daarin slaag om na die naaste vulstasie te ry om hulp te ontbied.
Vliegtuig tref boom tydens noodlanding
ʼn Beskadigde Ryan Navion-vliegtuig is met hul aankoms op die toneel aangetref.
Instrukteur ernstig beseer in vliegongeluk
Die enjin van die vliegtuig het vermoedelik onklaar geraak en aan die brand geslaan.
Soektog na swemmer noord van Umhlanga
Die man en sy vrou het vroegoggend gaan swem toe hy onder die water verdwyn het.
Vier dood, 2 kritiek in gru-botsing op N1
Verskeie vragmotors, motors, taxi’s asook ’n bus was in die ongeluk betrokke.
Seun op fiets doodgery
By hul aankoms op die toneel is die kind in ʼn kritieke toestand gevind weens ʼn ernstige kopbesering.
Vrou ernstig beseer in Sandton-botsing
“Gevolglik was die insittendes in die wrak vasgekeer.”
Motorfietsryer sterf in botsing
ʼn Motorfietsryer is Saterdagoggend in ʼn botsing op die R560 tussen Hekpoort in Gauteng en Skeerpoort in Noordwes dood.
18 beseer in spitstyd-ongeluk
“Verskeie pasiënte het verspreid oor die pad gelê waarna nóg ambulanse noodgedwonge na die toneel ontbied is.”
Vrou brand dood in motor
Met paramedici se aankoms op die toneel was dié voertuig in vlamme gehul.
Man dood tydens skietery op insleepvoertuig
Die man het in die insleepvoertuig op Sunfordweg gesit toe ʼn wit Toyota Etios verby ry en skote vanuit dié voertuig op hom afgevuur is.
Raad: Hoe gemaak by ’n motorongelukstoneel?
“Wanneer jy in ’n ongeluk was waar jy slegs geringe beserings opgedoen het en die voertuig nog steeds in werkende toestand is, bring die voertuig tot stilstand. Moet in geen omstandighede die toneel verlaat nie.”
Wenke: Hoe gemaak as ’n hond jou aanval?
ER24 moedig mense aan om dit ten alle tye te vermy om vreemde honde te nader en om dadelik ’n verdwaalde hond aan die toepaslike owerhede te rapporteer.
Twee sterf in botsing in Baviaanspoort
By paramedici se aankoms op die toneel het twee mans reeds op die toneel aan hul beserings beswyk.