Verskeie mense is beseer in drie afsonderlike ongelukke wat ná gister se Wêreldbeker-rugbyeindstryd plaasgevind het.
Alles vir die sleutelwoord "Netcare 911"
5 mense beseer toe gassilinder in deftige hotel ontplof
Vyf mense is beseer toe ’n gassilinder in die kombuis van ’n hotel se restaurant in Ballito ontplof het.
Man val van rotswand
Die man het na bewering van ʼn steil rotswand geval.
1 dood, 3 beseer in grubotsing
Vier voertuie het gebots waarna een voertuig aan die brand geslaan het.
7-jarige seuntjie verdrink in KZN
Die kind is op die toneel dood verklaar.
Byna 80 dié week in taxi-ongelukke beseer
Altesaam 79 mense is vandeesweek in ses taxi-ongelukke in verskeie provinsies beseer.
Vermeende kapers skiet veiligheidswag
’n Veiligheidswag is beseer toe hy Maandagoggend vermeende kapers in Kemptonpark probeer agternasit het.
Vrou dood ná rooftog by sentrum in Centurion
Die onbekende hoeveelheid verdagtes het in drie voertuie van die toneel gevlug.
Man ernstig beseer toe arm in roller beland
Herbst het gesê die man het ʼn ernstige opgedoen en het gevorderde lewensondersteuning benodig om hom te stabiliseer.
Video: Vragmotor ploeg deur parkeerterrein
Die vragmotor het eindelik langs ʼn muur van die sentrum tot stilstand gekom.
Sementmenger ruk konstruksiewerker se been af
Die man is op die toneel gestabiliseer en ʼn helikopter is ontbied om hom so gou moontlik by ʼn hospitaal vir verdere behandeling te kry.
Twee verdrink byna toe een die ander wou help
Die man het by ʼn 17-jarige meisie in die water uitgekom toe hy self in die moeilikheid beland het.
10 voertuie in kettingbotsing op N1 eis 2
ʼn Veldbrand langs die hoofweg het motoriste se sig belemmer en dit het moontlik tot die botsing aanleiding gegee.
8-jarige sterf op Goue Hoofweg
Die kind is op die toneel dood verklaar.
Een dood, 14 beseer toe taxi en bus bots
Een persoon is dood en 14 ander beseer nadat ’n taxi en ’n bus Sondagoggend in Bloemfontein in die Vrystaat gebots het.
Twee gewond in huisbraak
Die een is na bewering ’n rower en het ernstige beserings in die voorval opgedoen.
Bejaarde kritiek ná huisbrand
“ʼn Bejaarde is inderhaas deur reddingspanne uit die brandende huis gebring.”
2 konstruksiewerkers gered toe muur meegee
Twee mans was die oggend besig om aan ’n muur te bou toe dit ineengestort en op hulle beland het.
Vier sterf in Krugersdorp-botsing
Paramedici is omstreeks 18:15 na die toneel in Paardekraalweg in Luipaardsvlei ontbied.
Peuter brand dood in plakkershut
Drie kinders is uit die brandende plakkershut gebring.