Dit moet vir sewe jaar goed reën voor die veld en kuddes werklik sal herstel.
Alles vir die sleutelwoord "Noord-Kaap"
Droogte: Boervroue steek wapens weg
Berdine Vos se man het homself net meer as ʼn jaar gelede in die buitekamer van hul plaashuis geskiet.
Passie vir kreatiewe bemagtiging lei jong vrou na die Kalahari
Ruth se selfopgelegde missie sny egter dieper: deur haar dramalesse, leer sy ook die jeug basiese lewensvaardighede aan.
Twee vas wat polisiestasie glo teiken
Verskeie vuurwapens is by die polisiestasie geroof.
Kwik styg tot rekordhoogte in Namakwa-dorpie
Suid-Afrikaners het die afgelope week sweet getap toe nog ʼn hittegolf oor die land beweeg het.
Vrou vas vir moord op kêrel
Die liggaam van ’n 42-jarige man is Saterdagoggend digby De Aar gevind.
Jong ma se liggaam in huis gevind
Haar baba het nog in die slaapkamer gelê en slaap.
Mynmaatskappy kry interdik teen Nama-delwer
“Diamante is ʼn gawe van die Allerhoogste, niemand sal die mense keer om deel van die rykdom te wees nie.”
Brandvlei, ʼn Boere-Portugees en ’n joolblad
Ja, as jy jou ore en jou oë oophou, vind jy altyd storiemateriaal, skryf Pierre Massyn.
16-jarige meisie vas oor tiener se moord
ʼn 16-jarige meisie van Rosedale in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 14-jarige meisie.
Motorwrak slaan aan die brand, vier dood
Vier mense is dood op pad terug van ʼn begrafnis in Petrusville.
Hoof van finansies ‘verdwyn’ by skuldgeteisterde munisipaliteit
Die hoof van finansies by die munisipaliteit wat die dorpe De Aar, Hanover en Britstown bedien, het ‘verdwyn’ te midde van reuseskuld.
Nog ’n terugslag vir Noord-Kaapse boere
“My hart gaan uit na die boere. Ons bly op ons knieë.”
Paramedikus 28 keer met voorwerp gesteek, oorleef
Nico Stapelberg is op pad huis toe sowat 28 keer met ʼn skerp voorwerp gesteek toe hy by ʼn winkel langs die pad stilgehou het om koeldrank te koop.
Vosburg-boere ewig dankbaar oor droogtehulp
“Toe die vragte by ons dorp aankom, was die woorde maar min, want die dankbaarheid was te groot.”
Miljoene rand se daggavonds in Springbok gemaak
Die polisie van Springbok in die Noord-Kaap het ʼn groot deurbraak gemaak in dwelmhandel toe twee verdagtes in hegtenis geneem is met dagga ter waarde van ongeveer R2 miljoen.
Bangladesji gevonnis wat immigrasiebeamptes omkoop
Alamin Mohammed (49) van Bangladesj is Vrydag in die Kimberley-landdroshof in die Noord-Kaap gevonnis op aanklag van korrupsie en omkopery.
Polisiestasie loop deur onder rowers
Polisiestasies word skynbaar ook nie meer ontsien as dit by misdaad kom nie. Rowers het selfs op ’n polisiestasie in Windsorton in die Noord-Kaap toegeslaan.
’n Projek met ’n rimpeleffek
Te midde van een van die ergste droogtes in Suid-Afrika wink daar ’n stukkie hoop wat nie net aan inwoners van die Noord-Kaap hoop bring nie, maar vir vroue oor die hele land.
Twee in hof oor renosterhorings
Mattheus Willem Johannes Viljoen (55) en Gerrit Michael Johannes Davies (65) is Donderdag in hegtenis geneem.