“Toe hy uit die winkel gekom het, het hy en die veiligheidswag in ʼn woordewisseling betrokke geraak en toe skiet hy my man in die gesig.”
Alles vir die sleutelwoord "Noord-Kaap"
Wag vas na klant in gesig geskiet is
‘n Stryery het glo buite die vulstasie plaasgevind omdat die klant nie ‘n masker aangehad het nie.
Wêreldrekord boorgat in Noord-Kaap geboor
Bezuidenhout vertel dat dit ʼn affêre was om die gat te boor omdat die naaste dorp sowat twee en ʼn half uur se grondpadry van die werkstasie af was.
Vier vas na polisie stropery fnuik
Daar was glo vantevore voorvalle van stropery op dié plaas.
Droogteramp in Noord-Kaap duur voort
“Die sneeubaleffek van ʼn landbou-ekonomie op die platteland wat tot niet gaan, is enorm.”
Permitte bekom om droogtehulp by boere af te laai
“Die droogte is in dié stadium ‘n groter kopseer vir ons boere as wat die virus is. Die boere sukkel om te oorleef en vee vrek daagliks.”
Boere trek Eskom-man, nog twee vas vir ‘veediefstal’
“Ons het hulle naby die Carnarvon-Prieska-pad vasgekeer en die polisie ontbied.”
Vroue vas oor ongeslypte diamante
Twee vroue, onderskeidelik 56 en 60 jaar oud, is in die Noord-Kaap in hegtenis geneem in verband met die handeldryf met ongeslypte diamante.
Een vas ná Niekerkshoop-plaasaanval
Die boer is tydens die aanval met ʼn strykyster gebrand.
Niekerkshoop-plaasaanval: Boer met warm yster gebrand
Ses mans het die boer oorrompel en met ʼn warm yster gebrand.
Pa vas oor seun se verkragting
ʼn 35-jarige man is Dinsdag in die Noord-Kaap in hegtenis geneem op aanklag dat hy sy vierjarige seun verkrag het.
Drie vas vir dwelmhandel in die Noord-Kaap
Die polisie het beslag gelê op 144 klein plastieksakkies vol dagga asook 13 Mandrax-tablette. Dié vonds het ‘n beraamde waarde van R54 000.
De Aar: Betaal R81 m.-skuld of sit sonder krag
Die Emthanjeni-munisipaliteit in die Noord-Kaap het minder as tien dae oor om sy uitstaande skuld van meer as R81 miljoen aan Eskom te betaal.
Boere positief ná goeie reën
Dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap het in twee weke meer as 90 mm reën gehad.
3 nog soek ná aanval op bejaarde egpaar
Die Hattingh-egpaar is met elektriese koord vasgebind.
Geweldige stank uit lykshuis ná instandhoudingswerk
Die kontrakteur het nooit die elektrisiteit aangeskakel voordat hy daar weg is nie.
Noord-Kaapse sakeman verongeluk
“Hy was ’n man van karakter en integriteit.”
Nóg ’n dwelmmuil vas
Sowat 800 Suid-Afrikaners is tans in buitelandse gevangenisse vir beweerde dwelmhandel.
3 in hof oor renosterhoring
Dit volg nadat die owerhede inligting ontvang het van ʼn verdagte motor sowat 20 km van die grenspos.
Polisiebeamptes vas wat glo diesel steel
Hulle het glo diesel uit polisievoertuie gesteel.