Die huidige “een-grootte-pas-almal”-benadering in die onderwys beperk onderwysers se vermoë en motivering om hul kennis en bekwaamhede só in te span dat jongmense onderwys en opleiding van ʼn gehalte ontvang wat hulle sal voorberei om die uitdagings van die volwasse lewe, veral hul werkslewe, aan te pak.
Alles vir die sleutelwoord "onderwys"
Die reis na ’n meesteronderwyser
Ons is nie “onderwysers” nie, ons is meesters van opleiding en opvoeding. Ons is meesteronderwysers.
US loods nuwe aanlyn leerplatform
“Die platform is aan leerders beskikbaar gestel in die lig van huidige uitdagings wat die land se onderwysstelsel beleef en die ekonomiese impak wat Covid-19 op baie gesinne gehad het.”
Video: Wonderwerkskool vier 20 jaar van triomf
“Dié skool is ʼn bewys daarvan dat as die Here ʼn oop deur voor jou plaas, moet jy net vreesloos daardeur loop.”
Teenkanting vir Onderwyswetsontwerp gevra
“Die probleem is dat [die wetsontwerp] as dekmantel misbruik word om die ANC-regering se haatveldtog teen Afrikaanse skole deur te voer.”
’n Nuwe droom vir onderwys
“Ons kan ons nie langer blind hou wanneer ons sien hoe ons skolestelsel besoedel word deur diegene wat opvoeding geheel en al met vakinhoud wil vervang nie.”
Meisie glo by spesiale skool seksueel aangerand
’n Werknemer van die departement van onderwys in Noordwes het glo ’n leerling aan ’n skool vir leerders met spesiale behoeftes in Potchefstroom seksueel aangerand.
Twee Centurion-skole vang gees
Die “Bring die hoop weer terug”-sanger, Jo Black, tree Saterdagaand by Hoërskool Centurion op as deel van sy “Traveler”-toer.
Onderwysers eis dat hoof by Centurion-skool waai
Die onderwysers het die skool se hekke gesluit om te keer dat die skoolhoof die skool binnegaan.
Matrieks verruil yskoue vir warm eiland
“Dis nou nie vir ’n wittebrood nie, maar ons het die reisplan propvol aktiwiteite gestop. Dit was boonop een van die leerders se eerste keer op ’n vliegtuig.”
Ouers moet spring vir plek in WK-skole
Die departement het vanjaar meer as 70 000 laat aansoeke vir die 2022‑skooljaar ontvang. Dit het ʼn uitwerking op die departement se beplanning en ook op leerders se kans om in die skool van hul keuse geplaas te word.
Departement van onderwys hof toe gesleep oor handboeke
“My kinders moes ongebruikte bladsye uit ou werkboeke skeur net sodat hulle iets kan hê om op te skryf.”
Universiteitsgrade beteken weinig vir SA ekonomie
“Matriek of ʼn graad het individuele waarde en verhoog iemand se kans op indiensneming, maar as ʼn groep dra diegene met sulke kwalifikasies min ekonomiese waarde by.”
Kaapse onderwysers bevorder Afrikaans
“So ’n Afrikaansweek spreek boekdele van onderwysers wat erns maak met taalonderrig en in hierdie geval, ons geliefde moedertaal, Afrikaans. Die FAK wil graag aan die drie onderwysers dankie sê.”
Is karakter belangriker as kennis?
Is goeie karakter werklik die enigste bestanddeel vir sukses? Is dit al wat nodig is om in die perfekte kurrikulum te ontwikkel?
Kyk: ‘Grootste aanval nóg op Afrikaanse onderwys’
Dit sal inderwaarheid beteken dat openbare skole ’n “verlengstuk van die staat” word, wat bloot die regering se instruksies sal moet uitvoer.
Curro nou ‘nóg meer gesog’
Die groep het verlede jaar ʼn wins van R3,5 miljard getoon. Dit is ʼn 15% toename in die R3 miljard wins wat die groep in 2020 gemaak het.
Meisieskole kraai koning in akademie
Skoolhoofde sê gemengdegeslagskole sal nóóit vir enkelgeslagskole kan kers vashou nie. Dís waarom.
Ontgin onderwysers se talente maksimaal
En so gaan die progressiewe Engelsman aan en aan. Dit nogal in 1969 dink ek. Regtig? En ons kry nóú eers die memo?
Oos-Kaapse skole sluit oor wanbetalings, skryfbehoeftes
Die departement van onderwys in die Oos-Kaap het die afgelope drie weke versuim om skryfbehoeftes by skole in Makhanda af te lewer.