Die enigste vermoorde man wat in die huis op die plaas aangetref is, is maar 17 jaar oud.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Vrou ‘was dood’ tydens plaasaanval
“Sy wurggreep bly my veral by. Daai man het demoniese krag binne hom gehad. Ek het die duiwel in die oë gekyk terwyl ek die Here se naam geroep het.”
Sewe sterf in gru-aanval op plaas
Die eienaar van die plaas het Vrydagoggend op die liggame van ses vroue en een jong man afgekom.
‘Maak dood die hond’, sê plaasaanvaller
Een van die mans het ʼn pistool teen Lothar Klingenberg se kop gehou en vir hom gesê hy gaan hom doodmaak. Lothar was nie gewapen nie.
Ma kan nog nie ‘vergewe en vergeet’ ná plaasmoord
“Deon se dood vreet aan my soos kanker. Dit eet my van binne af op, totdat daar eendag niks oorbly nie.”
Dié komitee moet misdaad op plase bekyk
Die komitee het sewe dae om vorendag te kom met ʼn aksieplan om misdaad in landelike gebiede te bekamp.
Beraad oor landelike veiligheid in Vrystaat gehou
“Vertroue in die polisie sal slegs herstel word wanneer die plaasgemeenskap kan glo dat die polisie bereidwillig en in staat is om hulle te beskerm en om professionele misdaadondersoeke uit te voer.”
Een tree vir elke plaasaanval gegee
“Die boodskap is duidelik dat boere nie alleen staan in hul stryd om veilig op hul plase te bly nie,” sê TLU SA ná sy virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde.
Plaasvoorman grusaam vermoor
Wessel Kriek moes verslae toekyk hoe die rower sy voorman wreed vermoor.
Boer van Schoemanskloof vermoor
Die verdagtes het na bewering die boer geskiet en daarna sy vrou aangerand.
Net 30% van ‘plaasaanvallers’ vervolg
“Dit is nie aanvaarbaar nie.”
TLU wil een tree vir elke plaasaanval gee
Elkeen van die 6 065 treë verteenwoordig een van die plaasaanvalle wat gesinne en werkers se lewens sedert 1990 uitmekaar geruk het.
Plaasaanvalle: Jou woorde kan ’n verskil maak
“My Gebed vir ʼn Boer TWEE” dien nie net ʼn goeie doel nie, maar sal ook leesstof wees wat ʼn verskil op jou boekrak gaan maak.
Boervrou dood aanvaller
Nog ’n aanvaller is vermoedelik tydens die voorval gewond, maar dié het op die vlug geslaan.
Twee vas ná Limpopo-plaasaanval
“Die brutaliteit waarmee plaasaanvalle en -moorde gepaard gaan dui daarop dat blote roof nie die motief is nie.”
Bejaarde egpaar op plaas vermoor
Die egpaar se plaashuis is aan die brand gesteek en hul liggame is vasgebind in die huis gevind.
Swartland-plaasmoord: Meer hulpbronne bepleit
Die jongste aanval op ʼn egpaar van Moorreesburg het opnuut die soeklig op landelike veiligheid geplaas. Ingrid Koch is vermoor en haar man, Frans, ernstig beseer.
Namibiese boer uit op borgtog
Marieta Wilhelm is verlede maand in hegtenis geneem kort nadat sy glo uit noodweer ’n aanvaller op haar plaas in die Maroelaboom-distrik geskiet en met sy eie wapen bygedam het.
Egpaar op hoewe buite Bloem aangeval
Die 73-jarige man is by die hek van die hoewe aangeval en sy 58-jarige vrou is in die huis oorval nadat hulle omstreeks 20:30 tuisgekom het.
Namibiese boer van moord aangekla ná aanval
Marieta Wilhelm is moontlik in hegtenis geneem voordat die saak klaar ondersoek is en is tans met ernstige beserings in die tronk.