ʼn 15-jarige seun is in hegtenis geneem in verband met ʼn plaasmoord Sondag in die Slanghoek-gebied in Rawsonville in die Wes-Kaap.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Huurder doodgeskiet in aanval op kleinhoewe
Die bejaarde vrou het haar gewonde man in die sitkamer aangetref en in die kombuis op die liggaam van ʼn 60-jarige man afgekom wat ʼn huis op die hoewe gehuur het.
Vermeende plaasaanvallers opgespoor
Die verdagtes het glo ʼn bejaarde op ʼn plaas in die Vrystaat oorval en besteel.
Verhoor begin jare ná Dendron-plaasaanval
Een van die verdagtes is die seun van die slagoffers se huiswerker.
Bejaarde, twee wagte beroof in plaasaanvalle
Die bejaarde vrou is buite haar slaapkamer deur ʼn aanvaller gekonfronteer en daarna beroof.
Bejaardes ‘pimpel en pers’ ná plaasaanval
Twee keer het rowers ʼn vuurwapen teen Willie Pistorius (79) se kop gehou en die sneller getrek, sonder dat die skoot afgegaan het.
Verhoor begin twee jaar ná Vaalharts-moorde
Die ontbrekende DNS-uitslae wat die saak vir meer as ʼn jaar lank laat sloer het, is ook eindelik afgehandel.
‘Maak boere se veiligheid prioriteit in feestyd’
“Die SAPD se fokus op sigbare polisiëring en misdaadvoorkomingsoperasies in die feestyd, kan tot ʼn daling in misdaad lei.”
Nóg ’n Vrystaatse boer aangeval
Die boer se hande is met sy skoenveters vasgemaak en hy is aangesê om op die grond te lê.
Video: Seer, verslaentheid steeds sigbaar 11 jaar ná plaasaanval
In 2010 is Attie, Wilna en klein Wilmien Potgieter, toe net twee jaar oud, wreed op hulle plaas in Lindley vermoor. Ernusta Maralack het met Wilna se suster, Susan, gepraat in die jongste episode van ‘Op seer se spoor’.
Plaasaanvallers probeer kind in oond druk
“My man het in vrees toegekyk hoe hulle probeer om ons jongste seun in die oond in te druk.”
Niemand nog vas ná moord op Lindley-boer
ʼn Lid van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid het op die jong boer se liggaam in die Barrage-omgewing afgekom.
Nóg ’n plaasmoord ruk Vrystaat
Een van die verdagtes is noodlottig gewond in ʼn skietgeveg met die polisie.
Plaasaanvallers wat geld soek, wil ook baba gryp
Twee van tien aanvallers is kort ná die aanval vasgetrek.
Plaas tweede keer in drie jaar geteiken
Drie mans met klapmusse en messe het die gesin op die plaas ingewag.
Verhoor van boervrou se vermeende moordenaar later hervat
Poenkie Bisset se man het in Desember verlede jaar op haar lewelose liggaam afgekom.
VL eis dat Horner-moordenaars aan die pen ry
Vrystaat Landbou eis van die minister van polisie sowel as die Vrystaatse polisiekommissaris om plaasmoorde en -aanvalle doelgerig te ondersoek sodat die skuldiges voor die hof gebring kan word en suksesvolle vervolging kan plaasvind.
Boer van Rawsonville op plaas geskiet
Die pa en sy seun het Sondagaand na buite gegaan om ondersoek in te stel nadat die honde glo “anders as gewoonlik” geblaf het.
Verdagtes in Horner-moordsaak dalk privaat vervolg
ʼn Getuie het glo Donderdag op die nipper van deuntjie verander.
Al meer plaasaanvalle voor Kersfees
In die mees onlangse voorval is ’n 63-jarige boer Woensdagmiddag erg op sy plaas in die Boston-gebied, KwaZulu-Natal, aangerand.