Die bejaarde vrou is deur die verdagtes uit die bed gesleep en met ʼn blaasvlam gebrand.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Bejaarde tydens plaasaanval met blaasvlam gebrand
Die verdagtes het onder meer ’n sitkamerstel, yskas en vrieskas gesteel.
Plaasbestuurder vermoor
Die man is Maandag op ʼn plaas in die Oos-Kaap oorrompel.
Egpaar met byl op plaas aangeval
Die egpaar is in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas.
Verdagte sterf, boer beseer ná struweling op plaas
Die verdagte het glo die boer en sy familie met ʼn skerp voorwerp aangehou.
Man op plaas buite Tulbagh geskiet
Die man was alleen tuis toe hy vyf verdagtes op sy eiendom opgemerk het.
Boer sterf tydens Heilbron-plaasaanval
“Hy was ʼn staatmaker in sy gemeenskap en was onder meer voorsitter van die Laer Volkskool in Heidelberg se beheerraad.”
Man by hof aangekeer ná plaasaanval
ʼn Plaasbestuurder is verlede week deur ʼn venster gegooi tydens die plaasaanval in Limpopo.
Boervrou dood aanvaller met sy eie knopkierie
Een van die egpaar se skaaphonde is dood aangetref.
‘Aanvaller’ vas net ure ná rooftog op plaas
Die 70-jarige vrou het in die tuin gewerk toe die man toegeslaan het.
Aanvallers gooi plaasbestuurder deur venster
Slingerland het kaalvoet na ʼn buurman se huis geloop, waar hy die polisie na die toneel ontbied het.
Mans vas met 19 jaggewere ná plaasaanval
“Toe die man by die huis kom, het die verdagtes hom met ʼn hamer oor die kop geslaan.”
Swaar straf vir plaasaanvaller wat verkrag
“ʼn Vonnis van 10 jaar is myns insiens ʼn gans te ligte straf wat nie die erns van die saak weerspieël nie,” het die regter tydens die beskuldigde se vonnisoplegging gesê.
Marteling tydens Koster-plaasaanval wys dis geen gewone misdaad
“Hierdie tipe marteling spreek nie net van brutale misdadigheid nie, maar ook van haat teenoor mense wat in landelike gebiede woon en wat hul sweet, bloed en trane opoffer om kos op Suid-Afrikaners se tafel te sit te midde van taai en onveilige omstandighede.”
Jong man loop deur toe aanvallers op plaas toeslaan
Die aanvallers het glo kontant en vuurwapens by die man geëis nadat hulle hom moontlik vir ʼn veiligheidswag aangesien het.
Plaasaanval: Egpaar op stoep oorval, aangerand
Die egpaar is die huis binnegedwing en is met ʼn sambok en ʼn breekyster aangerand.
Minister eis geregtigheid vir melkboer
Thoko Didiza het gevra dat die polisie alles in die stryd werp om die aanvallers wat Werner Buchner sr. vermoor het, vas te trek.
Woede, verdriet ná moord op melkboer
“Werner se afsterwe laat ʼn groot leemte in die gemeenskap en die landboubedryf in geheel.”
Boer doodgeskiet, seun gewond in plaasaanval
Die Oos-Kaapse boer se vrou het albei haar arms gebreek in haar poging om haar man en seun te beskerm.
Gesin op Botrivier-plaas oorval
Die verdagtes het die gesin vasgemaak en hulle van waardevolle items beroof.